Die vaste voorspeler Flip van der Merwe en heelagter Gio Aplon, keer môre terug huis toe van die Springbokke se Drienasie toernooi.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Julie 2011
Stakings kring na goudsektor uit
Werkers in die goudbedryf gaan ook moontlik begin staak. Die National Union of Mineworklers (NUM) het die Kamer van Mynwese in kennis gestel dat werkers in die goudsektor Donderdag sal begin staak nadat onderhandelinge Maandag op ʼn dooiepunt uitgeloop het.
Talle sterf in vliegongeluk
Tagtig mense is dood nadat ‘n militêre vliegtuig in ‘n berg in die suide van Marokko vasgevlieg het.
Ysige weerstoestande duur voort
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is vandag ingespan om motoriste wat in dik sneeu op die N3 tussen Villiers en Harrismith in die Vrystaat vasgekeer was te help.
Parkbewaarder vas vir renosterstropery
ʼn Wildbewaarder van die Kruger Nasionale Park is vir beweerde renosterstropery in hegtenis geneem.
Tukkies-student steeds vermis
Duncan Allen, ʼn derdejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria, wat nege dae gelede vermis geraak het, is steeds soek.
Oupa skiet vermeende inbrekers
EWN berig dat ‘n 71-jarige oupa in ʼn skietgeveg met drie rowers betrokke geraak het nadat hulle na bewering by sy huis probeer in breek het.
Mediese parool aansoeke kan hersien word
Die departement van korrektiewe dienste het aangekondig dat aansoeke om mediese parool vanaf September deur ʼn onafhanklike paneel ondersoek kan word.
Hier’s my hart
Karlien Husselman Karlien Husselman het geen bekendstelling nodig nie. Die sangsensasie het Suid-Afrika ‘n paar jaar gelede onder hulle voete uitgeslaan met haar debuut album,…
Nuwe seisoen
Tanya van Graan Van supermodel tot TV-aanbieder tot sepiester tot internasionale rolprentster… en nou Afrikaanse popsensasie. Min mense kan spog met omtrent elke “titel” in…
Jakkals en Wolfstories
Dana Niehaus Vir die eerste keer in meer as twintig jaar word die legendariese kinderstories van Jakkals en Wolf, soos vertel deur die afgestorwe akteur,…
Ek sing vir jou Bles Vol 2 en 10 jaar se grootste treffers
Gerrie Pretorius Suid-Afrika se minnesanger, Gerrie Pretorius, het geen bekendstelling nodig nie en het Suid-Afrikaanse gehore die afgelope 10 jaar vermaak met treffers soos Annemarie,…
Nuwe CD
DJ Ossewa Die Ossewa het lank en swaar deur die drif getrek gekom, met lang aande in die ateljee, baie dink en sweet om lirieke…
In my drome
Chereé Na 3 jaar se wag, ‘n SAMA nominasie en verskeie ander toekennings vir haar treffer album, Country Girl, is die 30 jarige Kaapse Country…
Nat agter die ore
Daniel Hoffmann Daniel Hoffmann het in Middelburg grootgeword en die verhoog is geen vreemde plek vir hierdie 23-jarige nie. Hy was al reeds op die…
Dag & Nag
MarNet Die uiteenlopende tweeling, Johannette en Marise, is terug met ‘n splinternuwe polsende dansalbum soos net die tweeling kan!!!! MarNet bring aan hulle aanhangers ‘n…
Kan nie kla nie
Die Penkoppe Boereorkes Nog nat agter die ore as dit by ouderdom kom, maar nie wanneer dit by boeremusiektalent kom nie. Hulle is reeds gesoute…
Stywe lyne
Zak van Nierkerk Zak van Niekerk het geen bekendstelling nodig nie. Zak is die man wat van Lekkerkry; Byt My, Tommy Dippenaar en vele ander…
Sersant
Vaatjie Ons het hom leer ken in Afrikaanse films soos Poena is Koning, Ouma se slim kind, Vaatjie sien sy gat en Stoute boudjies, maar…
1000 Kure vir meer as 200 kwale
1000 Kure is ’n waardevolle geïntegreerde mediese gids wat vyf maniere bied om algemene kwale te behandel: konvensionele medisyne, tradisioneel Chinees, naturopatie, homeopatie en kruiegenesing.