Die Amerikaanse president Barack Obama en politici was Sondag in ʼn stryd teen tyd gewikkel in ʼn poging om ʼn ooreenkoms te probeer bereik om…
Lees meerAlles vir Sondag 31 Julie 2011
Uitslae van die naweek se Curriebeker-kragmetings
Die Westelike Provinsie het vir ʼn opskudding gesorg toe hy die Bulle met 35-7 oorrompel het in hul Curriebeker-wedstryd op Nuweland.
Oorwinning vir Springbokke in Drienasies-reeks verlore
Springbok-afrigter Peter de Villiers sê ʼn oorwinning in die Drienasies-reeks is nie meer vir sy span beskore nie. Dit was in reaksie op die Springbokke…
Minstens 45 mense dood in Sirië-onrus
Siriese magte het minstens 45 mense gedood in ʼn tenkaanval in die noordelike stad van Hama luidens ʼn berig van die BBC.
Ervare valskermspringer val na sy dood
Die Valskermvereniging van Suid-Afrika (Pasa) sê ʼn ervare valskermspringer het Sondagoggend na sy dood geval by die Carletonville Valskermklub. Die 27-jarige Jarrod Folscher is op…
Jaagduiwel in hegtenis geneem na jaagtog
ʼn Motoris wat na bewering vir die Midrand blitspatrollie weggejaag het wat hou wou voorkeer vir ʼn spoedoortreding, is in hegtenis geneem nadat hy teen ʼn randsteen gebots het.
Malema betaal glo reuse bedrag kontant vir huis
Rapport berig dat die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, R2 miljoen kontnat betaal het op sy spoghuis in Sandton voordat hy dit laat sloop het.
Emosionele pleidooi van vermiste Tukkies-student se familie
Die familie van Duncan Allan, ʼn derdejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria, wat nege dae gelede vermis geraak het, het in ‘n video op Youtube ‘n emosionele pleidooi gelewer vir sy veilige terugkeer
31 Julie 2011
Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” 1 Samuel…
31 Julie 2011
Idioom: ʼn Kat in die sak koop Betekenis: ʼn Slegte koop doen Waar kom dit vandaan? Solank as wat die mens mens is, is dit…
Om jou kinders vir Afrika groot te maak
’n Tyd gelede het ek ’n boek gelees met die sonderlinge titel, “My hart wil Afrika”, deur Tienie Swanepoel. Sonderling, omdat dit klink of iets…