’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense.
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Augustus 2011
Skool
Hy huiwer voordat hy klop. ’n Spiertjie spring in sy wang; hy raak aan die diktafoon in sy hempsak. Op die deur is ’n plaatjie met die woord “skoolhoof”.
150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby
Selfs in stil tye loop rugbykoors hoog in Suid-Afrika. Met die Rugby-wêreldbeker wat in September begin sal geesdrif ongetwyfeld nuwe hoogtes bereik.
Die rolbalspeler
Hans vleg rottangmandjies in Soutrivier. Hy bly saam met sy ma en broer in Bishop Lavis, en dit gaan maar sukkel-sukkel, veral noudat sy ma diabetes het.
Helse manier van koebaai sê
Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente.
Regering vra strenger voorwaardes vir Walmart-oorname
Die regering sê die R16,6 miljard oorname van Massmart deur die Amerikaanse kettingreus Walmart hou ʼn risiko in vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien daar nie strenger voorwaardes aan die transaksies gekoppel word nie.
Veiligheidsmaatskappy van miljoene rande beroof
ʼn Bende rowers het Dinsdagoggend miljoene rande kontant gebuit by die veiligheidsmaatskappy G4S se Brackenfell-depot in die Wes-Kaap.
Bevrydes moet met stem legitiem protesteer
Die onderhandelde skikking tussen die apartheidsregering en die bevrydingsbeweging was Suid-Afrika se poging om die onreg van die verlede reg te stel. Opposisie teen apartheid…
Okkasies
Francois Ferreira Okkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt…
Polisie swyg oor moord op bejaarde paartjie
Die polisie in die Oos-Kaap wil steeds geen verdere inligting bekendmaak oor die moord Maandagmiddag op ʼn bejaarde paartjie naby Fort Beaufort nie.
Rykie – ‘n lewe met woorde
Lizette Rabe In ’n tyd toe die meeste vroue óf onderwyseres óf verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in…
Kalfiefees Boekbesprekings
Program: Kalfiefees Boekbesprekings ‘n Spesiale tent word vanjaar opsy gesit vir skrywers en boeke. Die Roostent sal uit die tent langs die De Wetsaal lei…
ANC-jeugliga wil met “regse” Sowetan vergader
Die ANC-jeugliga sê hy sal binnekort met, wat hy noem die “regse” Sowetan-dagblad vergader, nadat die koerant een van sy rubriekskrywers afgedank het oor ʼn…
4-stap-sysagte-skons
Ek het hierdie resep by my ouma gekry. Sy glo vas dat ‘n mens altyd gereed moet wees om onverwagse gaste met ietsie lekkers te verwelkom. Daarom het sy altyd die bestanddele vir hierdie vinnige en maklike sysagte-skons in haar koskas.
2 Augustus 2011
Ons lees in Handelinge 13:22 dat God van Dawid sê: “’n man na my hart”. Toe hy as koning gekies is, lees ons: “Die mens…
2 Augustus 2011
Woord: Larie Betekenis: Onsin, kaf. Daardie man praat pure larie.