Die Pretoria-gesin wat Donderdagoggend in ʼn gru-ongeluk op die Moloto pad in Pretoria gesterf het, is Mark en Eunice Franklin en hulle twee kinders, Miné en Bradley.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 September 2011
Zuma vra ondersoek na wapenskandaal
President Jacob Zuma het aangekondig dat hy ʼn nuwe kommissie van ondersoek sal aanstel om die omstrede multimiljoenrand-wapenskandaal te ondersoek.
Solidariteit loof Anglo vir internasionale mynveiligheidstoekenning
Die vakbond Solidariteit het die mynmaatskappy Anglo American gelukgewens nadat die maatskappy die afgelope week bekroon is vir sy bevordering van beroepsgesondheid en -veiligheid in die Suid-Afrikaanse mynbedryf.
Rowers beroof Atterbury-winkelsentrum, glo vasgekeer
ʼn Groep gewapende mans het na bewering ʼn winkel beroof in die Atterbury Value Mart in Pretoria.
Kô lat ons sing
Adam Small Hierdie keur uit al vyf Afrikaanse digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse…
Soetgoed
Marlene van der Westhuizen In Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwêreldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek…
Omnibus 31
Ena Murray In Sê groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant nadat sy vrou, Chrisma, hom onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat. Hy word hoof…
‘Vermiste’ skubaduiker in tronk gevind
‘n Skubaduiker se “verdwyning” het amper ʼn grootskaalse soek- en reddingsoperasie tot gevolg gehad nadat sy vriend alarm gemaak het toe hy nie teruggekeer het huis toe nie.
Malema-verhoor gaan Donderdag voort
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, en vyf van sy kollegas se dissiplinêre verhoor sal Donderdag in Johannesburg voortgaan.
Vrou wat deur taxi gesleep is weer geopereer
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, sal Donderdag nog ʼn operasie ondergaan, berig EWN.
Pta-gesin uitgewis in busongeluk
‘n Gesin van vier, waaronder twee jong kinders, is dood toe hulle voertuig Donderdagoggend met ‘n bus gebots het op die Moloto pad in Pretoria.
‘Gee ons eerder ‘n engelsman’
Van ʼn verruklike piekniekplek tot ’n haglike konsentrasiekamp Voor die Anglo-Boereoorlog oorlog was Irene nie net die eerste spoorwegstasie tussen Pretoria en Johannesburg nie, maar…
15 September 2011
Woord:
Kuierkoop
15 September 2011
Na Paulus se bekering het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus (Paulus) vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle…