Kon Lourens dan nie maar self kom sê het nie? Vir wat stuur hy vir Vryheid? Maar haar onderbewussyn bly glo hy het ʼn rede….
Lees meerAlles vir Woensdag 28 September 2011
Brittanje teken Dewani-uitleweringsbevel
Die Britse minister van binnelandse sake het ʼn uitleweringsbevel geteken vir die moordverdagte Shrien Dewani om in Suid-Afrika verhoor te word vir die moord op sy vrou Anni.
Uittreksel uit: Die pad na Skuilhoek
13 Die son is helder en baie geel op die grasvlakte duskant die kronkelende loop van die sanderige rivier, op die jong meisie in die…
Video: Man kritiek na haai-aanval op Vishoek-strand
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy Woensdag deur ʼn haai aangeval is by Vishoek-strand naby Kaapstad.
Man wat verdink word van moord op Lolly se prokureur, dood gevind
Mark Phillip Andrews, die hoofverdagte in die moord op die Johannesburgse prokureur, Ian Jordaan, se liggaam is Woensdagoggend gevind, berig EWN.
Nader
Leza Liversage Leza Liversage, aanbiddingsleier en liedjieskrywer, se lewe en musiek gaan oor een ding – God. God se eer en die uitbreiding van Sy…
Basson se verhoor voortgesit
ʼn Ondersoek na beweerde onetiese optrede deur die biologiese oorlogskenner, Wouter Basson, sal Woensdag vir ʼn derde dag in Pretoria voortgaan.
Is Afrikanervrese AfriForum se skuld?
– oor die gebrekkige gehoor van die liberale pers-assistente – Sit en lyk mooi, noem ek dit. As jy Engels is en jy ag taalvrese…
Vrou en baba sterf in Durban-ongeluk
ʼn Vrou en ʼn baba is dood in ʼn ernstige ongeluk Dinsdagmiddag op die M7 in die rigting van Durban naby die Hans Dettman-afrit.
Vervoerminister wil nou ook bloedalkoholvlak verlaag
Die minister van vervoer, Sbu Ndebele, wil wetgewing rakende die aanvaarde bloedalkoholvlak vir motoriste, wysig.
28 September 2011
Die Bybel “ kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus. Die hele Skrif is deur God geïnspireer…
28 September 2011
Idioom:
Die blikbord lui vir iemand