Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is in ʼn private hospitaal in Polokwane in Limpopo opgeneem, berig RSG.
Lees meerAlles vir Woensdag 5 Oktober 2011
Drie kinders uit brandende huis gered
Drie kinders is in die hospitaal opgeneem en vir rookinaseming behandel nadat die huis waarin hulle was aan die brand geraak het in Nellmapius in Pretoria.
Jy’s ongelooflik
Kevin Leo Die tenoor Kevin Leo bied die fynproemusiekliefhebber ‘n pragalbum met tydlose, nostalgiemusiek en swierige vokale vaardigheid. Die tenoor, Kevin Leo, veral bekend om…
Al my hiets!
Wicus van der Merwe Die bekroonde musikale komediant en gewilde TV-aanbieder Wicus van der Merwe trakteer sy bewonderaars met ‘n dubbel-album met al sy treffers…
Liefde en Genade
Manie Jackson Die SAMA-wenner Manie Jackson is terug met nóg ‘n eerlike, onopgesmukte album – gepoets met’n geestelike inslag, hartstog en die bekoring van country….
Grootste platinumtreffers
Die Campbells Daar is g’n keer aan Die Campbells nie! Ná die welslae van die Keep it Country-toer en die CD-reeks kry Harry en Tony…
Bok Tjoppie – Op! Op! Op!
Leon Schuster Dit spot, dit terg, dit tap ‘n lag, dwing ‘n peins en dit ondersteun en moedig aan. Daar word geoefen, genael, gedruk, geskop…
‘n Lied van vreugde
Nina Smit Ten spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds ’n vreugde! Nina Smit fokus in ’n Lied van vreugde in 52 dele…
20 dinge waarmee seuns struggle / 20 dinge wat my seun moet onthou
Johan Smith Mans maak so moeilik hulle harte vir mekaar oop. En dit des te meer wanneer die onderwerp nie altyd lekker is nie, of…
Sê ja vir geluk!
Jannie le Roux Ons lewe in ’n tyd waarin dit lyk of al hoe meer mense hulle lewensvreugde verloor. Of dit nou oor finansies, politieke…
Waar genade dans
Ewald van Rensburg Paulus se briewe bied baie pitkos wat vir elke gelowige soveel kan beteken op sy geloofspad. Waar genade dans deur Ewald van…
Die Bybel: Nuwe lewende vertaling
Die Nuwe Testament van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is nou beskikbaar in ’n splinter¬nuwe en opwindende formaat! Hierdie handige Bybel in mini-formaat word horisontaal…
Weerlig van die ongeloof
Johann de Lange Johann de Lange, wat in 2011 die Hertzogprys vir poësie ontvang het vir sy bundel Die algebra van nood (2009), bevestig met…
Ruacana tot Rosh Pinah
Doc Immelman In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor die wonderlike wêreld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Hy…
Nuuskommentaar: Om met die leeu se voorpoot te peuter
Hoekom het SA teruggesak op die internasionale persvryheidsindeks?
SA joernaliste, slagoffers van misdaad in NS
Twee Suid-Afrikaanse fotograwe is van toerusting van nagenoeg R60 000 beroof in Auckland in Nieu-Seeland.
Malema: Myne sal genasionaliseer word, stryd nie teen wittes
ANC-jeugligaleier, Julius Malema, sê die nasionalisering van myne is ʼn afgehandelde saak en dat die regerende party besig is om ʼn studie te doen oor ʼn gepaste model.
ANC vra Tutu “om kalm te bly”
Die ANC het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu se aanval op die regerende party as ʼn jammerte beskryf.
Op soek na deurbraakgerigte evolusie
Soos wat met individue die geval is, kom daar ook tye waar nasies, volkere en state bestekopname van hul huidige situasie moet doen. Dit is…
5 Oktober 2011
Het jy geweet?