Die departement van openbare veiligheid in Noordwes het Maandag ʼn beroep gedoen op mense wat giftige sout opgetel het, nadat ʼn goedere trein by die Mahikeng-stasie omgeslaan het, om dit terug te besorg aan die owerheid.
Lees meerAlles vir Maandag 7 November 2011
Beskuldigde in Lotter-moord agter tralies
In ʼn dramatiese wending Maandag het een van die beskuldigdes in die Lotter-moordsaak, Mathew Naidoo, sy aanvanklike pleit van onskuldig na skuldig verander voor hy later weer onskuldig gepleit het.
Verkoolde oorskot dié van metrobeampte
Die verkoolde oorskot wat verlede week in die kattebak van ʼn wit Hyundai Getz in ʼn oop veld langs Zamezirylaan gevind is, is dié van ʼn metropolisiebeampte wat vroeër as vermis aangegee is.
Soldate dagvaar minister vir miljoene
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Unie (Sanwu) sê honderde van sy lede het lastereise van nagenoeg R98 miljoen teen die minister van verdediging, Lindiwe Sisulu, ingestel.
Karlien van Jaarsveld bereik Platinum status!
Karlien van Jaarsveld se album “Jakkals trou met wolf se vrou” het sopas Platinum status behaal (40 000 of meer albumverkope)! Met treffers soos “Beter…
Kaptein se platinum treffers
Kurt Darren Kurt Darren, die gewilde multi-platinumster en multi-SAMA-wenner is terug met ‘n dubbel-trefferalbum en ‘n opwindende glansryke verhoogvertoning. KD is onaanvegbaar Suid-Afrika se Sokkiekaptein!…
Gister en vandag
Gerrie Pretorius Die gewilde minnesinger met die vibrato in sy stem, Gerrie Pretorius, se rit na roem die afgelope tien jaar is gekenmerk aan werkywer,…
DVD: Die geheim van Slangfontein (Lokprent)
Radio Kalahari Orkes “Die geheim van Slangfontein” is `n musiek-fliek met Rian “Rooi Jan” Malan en die Radio Kalahari Orkes. Dit word op DVD uitgereik…
Grootste treffers
Radio Kalahari Orkes Radio Kalahari Orkes het hulself as gunstelinge in die SA musieklandskap gevestig met ‘n reeks treffer (o.a. “Kaptein Kaptein” , “Staan my…
Oudtshoorn-leerders dalk geskors oor ‘seksvideo’
Die Wes-Kaapse departement van onderwys oorweeg dit om drie leerlinge aan die Hoërskool Oudtshoorn te skors nadat hulle glo betrokke was by die maak van ʼn seksvideo.
Vrou se lyk in hospitaal-kelder gevind
Die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid het ʼn ondersoek begin na ʼn vrou se lyk in die kelder van die Addington-hospitaal in Durban gevind is.
Student val vyf verdiepings ver
‘n 20-jarige student aan die Universiteit van Kaapstad is in ʼn ernstige maar stabiele toestand in die hospitaal nadat sy van die vyfde verdieping van ʼn koshuiswoning geval het.
Malema aangekla oor “Makula”-uitlating
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is van crimen injuria aangekla nadat hy die Indiër-gemeenskap glo “Makula” (Koelies) genoem het.
Laai jou tas
Hugo Kitskos met ‘n karton-nasmaak of tradisionele, tuisgekookte boerekos wat die hongerpyne stil… As die musiekbedryf met kosmaak vergelyk kan word, sal ‘n mens die…
Blou Trane
Al’astair “Niemand het nog ‘n song geskryf nie. Die songs is daarbuite in die wind en in die blare en word bloot deur die Universe…
Goue Plektrum DVD
Anton Myburgh Dit is seker een van die grootste wanpersepsies in die musiekwêreld: dat die sanger of vertolker van ‘n liedjie ook die skrywer of…
Twee renosters in Mpumalanga doodgeskiet
Twee witrenosters is die naweek op ʼn plaas naby Hectorspruit in Mpumalanga doodgemaak.
Tien kerkgangers sterf na bus omslaan
Tien kerkgangers van die Zion Christian Church (ZCC) is dood nadat die bus waarin hulle gery het Sondagaand omgeslaan het op die N1 in Polokwane.
Uitvang of betrap?
Het jy geweet? Uitvang in die betekenis van betrap is Anglisisties.
Nuuskommentaar: Afrikaners is plesierig dan maak hulle droog (na bewering)?
Elke Afrikaner wil in sy hart glo dat dit bloot toevallig is dat Afrikaners geïmpliseer word…..