Die volmaan is vanaand, Sondagaand, die naaste aan die aarde vir dié jaar.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Junie 2013
Plunderaar help toe om antieke kerk te vind
‘n Plunderaar van argeologiese terreine in Jordanië wat deur die loop van die nag op die mosaïekvloer van ’n kerk uit die Bisantynse tyd afgekom het, het die volgende oggend sy vonds aan die owerhede gerapporteer.
Vier kleuters doodgery
Vier kinders is Sondag dood nadat ʼn voertuig hulle in KwaZulu-Natal raakgery het.
Ongeluk op N1 eis sewe
Sewe mense is Sondag dood en nege het ernstige beserings opgedoen nadat hul voertuig op die N1-snelweg naby Modimolle in Limpopo in ʼn botsing betrokke was.
N3-ongeluk eis drie lewens
ʼn Ongeluk op die N3-snelweg naby Warden in die Vrystaat het Sondag die lewens van drie mense geëis en ʼn kind in ʼn kritieke toestand gelaat.
Fisieke, seksuele geweld vier hoogty in Afrika
Afrikalande het van die hoogste vlakke van fisieke en seksuele geweld teen vroue in die wêreld. Volgens ʼn verslag oor navorsing wat gesamentlik tussen die…
Ontlasting na raadslid se huis gegooi
Menslike uitskot is na die huis van ʼn ANC-raadslid van Buffalo City gegooi. Dit volg op verskeie soortgelyke voorvalle die afgelope maand.
Vrou oorleef val oor krans in Clifton
‘n Vrou het oorleef nadat haar motor 150 meter ver oor ‘n krans in Clifton gestort het.
Agt vas vir betrokkenheid by motorslaghuis-sindikaat
Agt mans is die afgelope naweek in Johannesburg vasgetrek omdat hulle moontlik deel is van ʼn motorslaghuis-sindikaat.
Verdagtes bots ná Spar-rooftog
Drie verdagtes is Saterdagaand in Orkney in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn Spar-winkel beroof het en kort daarna in ʼn botsing betrokke was.
Agang SA gaan Obama-strategie volg
Die pas gestigte politieke party Agang SA beplan om dieselfde politieke strategie te gebruik wat die Amerikaanse president Barak Obama in 2008 tot oorwinning gelei het.
Twee mans val binne-in tenkwa, een sterf
ʼn Man is Saterdagmiddag in Alberton, oos van Johannesburg, dood nadat hy en ʼn medewerker binne-in ʼn tenkwa in geval het.