Johan Prinsloo, een van die vier verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om ANC-hoës tydens die party se Mangaung-leierskonferensie te vermoor, het in ʼn brief uit die gevangenis gesê hy beplan om op ʼn eetstaking te gaan weens die “vertrapping van sy basiese menseregte.”
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Augustus 2013
Moord-beskuldigde gesoek
Die polisie in Oos-Kaap is op soek na ʼn man wat van moord en gewapende roof aangekla word en wat gevlug het nadat hy op borgtog vrygelaat is.
Man (63) vas na hy glo tiener verkrag
ʼn 63-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn tienermeisie glo verskeie kere verkrag het, is in Volksrust in Mpumalanga in hegtenis geneem.
Foto’s: Só word ʼn olifant se tand getrek
Waarskuwing – die foto’s is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel
Wapen-skandaal: Regter bedank
President Jacob Zuma het Donderdag bevestig dat regter Francis Legodi bedank het uit die kommissie wat die multi-miljardrandse wapentransaksie ondersoek.
Video: Afrikaans gaan Groot
Pretoria spog van Maandag af met ‘n splinternuwe radiostasie wat nie net gaan vermaak nie, maar só bestuur gaan word dat die wins daarvan teruggeploeg word in die gemeenskap.
‘Baba-moordenaar’ sê sy is nie onstabiel
Juanita Oldewage, die 28-jarige ma wat daarvan verdink word dat sy haar drie weekoue babaseun vermoor het, het Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof gesê sy is nie geestelik onstabiel nie.
Video: ‘Belastingbetalers hoes vir DKD-regstelsaak’
Die vakbond Solidariteit het vandag bekendgemaak dat die departement van korrektiewe dienste (DKD) waarskynlik sowat R2,4 miljoen van belastingbetalers se geld gaan gebruik om sy omstrede regstellendeaksieplan in die arbeidshof in Kaapstad te verdedig.
ANC bespeur “rassespanning” in DA
Die ANC het gesê die DA se twee kandidate vir die premierspos in Gauteng dui daarop dat daar rassespanning binne die party is.
AfriForum sê ANC-wraaksug is die rede vir naamsveranderings
Kriel het daarop gewys dat wraakgedrewe naamsverandering tot polarisasie lei, iets wat volgens hom tot nadeel van almal in die land is.
Zim-verkiesing in twyfel getrek; Zanu-PF sê hy wen
Waarnemers van die verkiesing in Zimbabwe het Donderdag gesê die geloofwaardigheid van die land se verkiesing word in twyfel getrek ná verskeie foute wat deur eerste minister Morgan Tsvangirai uitgewys is en lede van president Robert Mugabe se party wat Donderdag aangekondig het dat hy reeds die verkiesing gewen het.
OB soek antwoorde ná man glo sterf weens laat ambulans
Beweringe dat ʼn bejaarde man van Oos-Londen dood is omdat hy vir langer as vyf ure vir ʼn ambulans moes wag, gaan deur die Openbare Beskermer (OB) se kantore ondersoek word.
Dáárom is ek geen Afrikaner nie
Dr. Piet Croucamp voer die debat oor Afrikanerskap verder en sê dit het onder meer ‘n blote ideologiese konstruk geword.
Die naweek se rugbynuus in ’n neutedop
Wat kan mens nou sê ná ‘n rugbynaweek soos die een wat verby is?
JHB-burgemeester vrygespreek
Parks Tau, burgemeester van Johannesburg, is onskuldig bevind dat hy onregmatig voordeel getrek het uit ʼn konsortium se finansiële transaksie waarvan sy vrou ʼn aandeelhouer is, het The Star Donderdag berig.
Tweeling vir egpaar wat drieling verloor het
Die ouers van ʼn drieling van Nieu-Seeland wat verlede jaar in ʼn brand by ʼn winkelsentrum in Qatar omgekom het, het Donderdag aangekondig hulle het pas ʼn tweeling gehad.
Mosaïek: Jou volledige gids
deur Karin Wainwright Hordes mense word meegesleur deur die wêreldwye mosaïekkoors, maar min boeke bied nuttige inligting en wenke asook die tipiese slaggate waarin jy…
Nuuskommentaar: Ras, ras, alles ras … tot ras-tellende aksie
Die land het reeds sy mondigwording van die afskaffing van die laaste apartheidswet – deur die vorige regering – gevier.
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
ʼn Voormalige werknemer van Radovan Krejcir is in hegtenis geneem en word van sameswering om die omstrede Tsjeggiese sakeman te vermoor.
Oud-Potch-burgemeester se “raad” aan Combrink
Maphetle Maphetle, die voormalige burgemeester van die Tlokwe-munisipaliteit, het die nuwe DA-burgemeester, Annette Combrink, glo van raad bedien voordat hy Donderdag amptelik die munisipale gebou in Potchefstroom ontruim het.