Lt.gen. Bethuel Mondli Zuma se aanstelling as nuwe kommissaris van die polisie in Gauteng is Saterdag, ure ná die aankondiging, weer teruggetrek.
Lees meerAlles vir Saterdag 31 Augustus 2013
Treinongeluk eis 17 beeste
Sewentien beeste het gevrek toe ‘n passasierstrein in die Tsjeggiese Republiek die trop getref het.
Diplomatieke sending vir SA-kameraman na Egipte gestuur
Die regering het gesê hy probeer meer besonderhede bekom rondom die aanhouding van die Suid-Afrikaanse kameraman Adil Bradlow in Egipte.
Nuwe top polisieman van Gauteng glo aangekla
Die nuwe polisiekommissaris van Gauteng, wat Saterdag aangestel is, staar glo kriminele klagtes in die gesig.
Twee broers sterf in ongeluk
Twee broers is dood en ‘n derde broer beseer toe hul motor Saterdag op die N1-suid agter in ‘n vragmotor vasgery het.
Video: Program opgeskort toe renoster vrou se vinger byt
Die Denver-dieretuin in Amerika het sy renosterprogram onbepaald opgeskort nadat ‘n swartrenoster ‘n vrou se vinger gebyt het.
Pous poseer vir “selfie”
Pous Francis het weereens protokol verontagsaam toe hy saam met ‘n groep tieners op ‘n sogenaamde “selfie”-foto verskyn het.
Presidensie ontken dat Madiba ontslaan is
Die Presidensie sê berigte dat voormalige president Nelson Mandela ontslaan is, is verkeerd.
Mandela moontlik terug by die huis
Voormalige president Nelson Mandela is glo ontslaan uit die hospitaal en terug by die huis, maar die presidensie het dit nog nie bevestig nie.
Vyf rugby-tweelinge verwar spanmaats
‘n Juniorrugbyspyn in Pretoria het sy teenstanders, spanmaats en selfs sy afrigter stomgeslaan nadat vyf stelle tweelinge in die span aangewys is.
Staking in die goudmynbedryf begin volgende week
Harmony Gold het Vrydag bevestig dat hy ‘n kennisgewing van ‘n staking van die National Union of Mineworkers (NUM) ontvang het. Die staking sal na verwagting volgende week begin.
Pa vermoor glo kind nadat sy haarself “vuilmaak”
‘n 29-jarige man van Soweto in Gauteng is in hegtenis geneem vir die moord op sy vierjarige dogter.
Gedagte vir die dag: Dubbele burgerskap
Jesus se familie was uiters bekommerd oor Hom. Deur sy kragtige prediking, die genesing van siekes en die uitdrywing van bose geeste, het Hy groot…