‘n Egpaar en hul nege maande oue baba is Maandagoggend in Brits in Noordwes dood toe hul motor teen ‘n vragmotor gebots het.
Lees meerAlles vir Maandag 2 September 2013
Staking in motorbedryf kan SA-status as verskaffer knou
Stakers in die motorbedryf sal Dinsdag aan ‘n optog na Naamsa se kantoor deelneem, het die National Union of Metalworkers of SA (Numsa) Maandag gesê.
Prostitute verlaat glo hotel voor “baas” opdaag
Prostitute het glo ‘n Durbanse dokter se hotel verlaat wanneer personeellede hulle ingelig het dat hy ‘n besoek gaan aflê, het die Durbanse streekshof Maandag gehoor.
Honde word vir dood blameer
‘n Man van die Noord-Kaap is Maandag dood aangetref nadat hy op ‘n plaas naby Jan Kempdorp glo deur drie bulterriër aangeval is, het die polisie gesê.
Maties wen weer by nasionale Universiteite Sêr
Koshuise van regoor die land het Saterdag meegeding in die ATKV Universiteite Sêr.
SAOG bevraagteken Zim-verkiesing
Die regverdigheid van Zimbabwe se verkiesing word bevraagteken, het die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) Maandag gesê, en bygevoeg dat die kiesersrol te laat aan die Nasionale Verkiesingskommissie deurgestuur is om geverifieer te word.
Foto’s: Meer as 6 000 Barbie-poppe
Jian Yang (33) van Singapoer het meer as 6 000 Barbie-poppe en meer as 3 000 ander tipe poppe wat op ʼn skelpiekvloer in sy huis uitgestal is.
DA gaan Medupi-kontrakte ondersoek
Eskom het ingestem om die Demokratiese Alliansie toegang te bied tot al sy ooreenkomste met Medupi-kontrakteurs.
E-tol gaan klein besighede glo “doodmaak”
ʼn Sakeman aan die Oos-Rand van Johannesburg het Maandag gesê die e-tolstelsel sal klein ondernemings in Gauteng “doodmaak”.
Uitdrukking: Die hasepad kies
Uitdrukking: Die hasepad kies. Betekenis: Om te vlug. Waar kom dit vandaan: Die haas word eeue lank al beskou as ʼn vreesbevange dier en vroeë…
Tuks aangewys as beste bierbrouers vir 2013
Tuks is aangewys as die beste bierbrouers in die SAB se bierbroukompetisie vir universiteite.
AARTO gaan nêrens, ten spyte van talle flaters
Dit was nooit ʼn oorweging om die kontroversiële AARTO-wet te skrap nie, het verkeersowerhede Maandag gesê.
Bende terroriseer kerkgangers in veld
ʼn Bende terroriseer kerkgangers wat kerkdienste in die veld buite Soweto bywoon, het die polisie Maandag gesê.
Mango vlieg nou Zanzibar toe
Suid-Afrika se laekoste-lugredery, Mango, het Sondag sy eerste geskeduleerde vlugte tussen Johannesburg en Zanzibar bekendgestel.
Man doodgeskiet ná stryery oor slaapplek
ʼn Man van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is Saterdagaand doodgeskiet nadat hy en ʼn ander man glo oor slaapplek baklei het.
ANN7-redakteur vlug uit land
Rajesh Sundaram, die voormalige redaksionele konsultant van die televisienuuskanaal Africa News Network (ANN7), het Suid-Afrika verlaat en is op pad na Indië nadat hy uit sy pos bedank het.
Foto’s: Groot skade vir boere ná veldbrande
Waarskuwing: Van die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.
Wallabies kies dalk vir Cooper
Die Springbokke sal Saterdag met ‘n vars, begeesterde Quade Cooper te doen kry in die nr.10-posisie van die Wallabies.
Nuuskommentaar: Word die demokrasie gesteel?
Is die kommer oor die stand van grondwetlike demokrasie bloot deel van ‘n breë opposisie se wolf – wolf-skreëry voor aanstaande jaar se verkiesing?
Griekwastad-moorde: Saak weer uitgestel
Die verhoor van die 17-jarige seun wat daarvan verdink word dat hy die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het, is Maandag na ʼn vlugtige verskyning in die Noord-Kaapse hooggeregshof uitgestel.