ʼn Trouring wat 15 jaar gelede verdwyn het, is onlangs ontdek.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 November 2014
Vermeende Gauteng-reeksverkragter aangekeer
ʼn Vermeende reeksverkragter is Donderdag in Johannesburg in hegtenis geneem.
Cell C-banier bly hang
Die Johannesburgse hooggeregshof het Donderdag ʼn dringende aansoek van Cell C teen ʼn banier, wat dienslewering by een van die maatskappy se takke kritiseer, met koste van die hand gewys.
Twee SA’ners word uitgelewer
Twee Suid-Afrikaners sal van Engeland uitgelewer word om tereg te staan op aanklagte van bedrog ter waarde van R10 miljoen.
Dief wou glo saam met haar “bid”
ʼn Vrou van Soweto is beroof nadat ʼn man haar oortuig het om hom saam met haar huis toe te neem, sodat hulle saam kon bid.
Drome van ʼn wit Kersfees
Het jy al ooit ‘n wit Kersfees beleef? Marianne deel ‘n paar wenke oor ski-vakansies.
Maroela soek top-matriekpresteerders
Maroela Media, een van Suid-Afrika se grootste Afrikaanse nuus- en vermaaklikheidswebwerwe, wil vanjaar erkenning gee aan Afrikaanse skole se toppresteerders in die matriekeksamen.
Video: Anika Smit se raaiselagtige dood ondersoek
ʼn Geregtelike doodsondersoek is van stapel gestuur meer as vier jaar na die dood van Anika Smit, die 17-jarige meisie van Pretoria wie se hande afgekap is.
Opperman se nuwe epiese dramareeks lyk belowend
Deon Opperman se nuwe epiese drama, Bloedbroers, word tans verfilm en dit lyk baie belowend.
Kouefront op pad Kaap toe
Kapenaars kan hulself gereed maak vir nog ʼn kouefront wat die provinsie teen die naweek gaan tref.
Regstreeks: Chaos breek uit in parlement
Chaos het Donderdagmiddag in die Nasionale Vergadering losgebars nadat LP’s van die DA en EFF geweier het om instruksies te neem van Baleka Mbete, speaker van die parlement.
SA ma vas in Japan
Marilyn Massyn (36), ʼn ma van Suid-Afrika, is in Japan in hegtenis geneem.
Video: Padwoede-bylaanval: Paramedici geskors wat glo nie swart man wou help nie
Twee paramedici van Netcare 911 is geskors weens beweringe dat hulle glo nie ʼn swart slagoffer van ʼn vermeende padwoede-aanval wou bystaan nie.
Video: Dan Roodt wil VSA TV-program vir miljoene dagvaar
Dr. Dan Roodt, direkteur van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag), het gesê hy is van voorneme om regsaksie te neem teen The Daily Show with Jon Steward oor ʼn insetsel wat op dié satiriese Amerikaanse TV-program uitgesaai is.
Pasgebore baba in veld gelos
ʼn Pasgebore babaseuntjie is Donderdagoggend in ʼn veld langs Cliffweg in Westville, KwaZulu-Natal opgespoor.
Foto’s: Dolfyne by Houtbaai
ʼn Skool dolfyne het Woensdag toeriste en inwoners by Houtbaai in Kaapstad vermaak.
Ontkleedanser op borgtog vrygelaat
Marilize van Emmenis (29), die ontkleedanser wat destyds in Joost van der Westhuizen se sogenaamde seksvideo te sien was, het Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn nadat sy in hegtenis geneem is vir die besit van dwelms.
Nooit oud raak nie- Eden
Vier jaar gelede het Eden, na ‘n aantal suksesvolle jare in die musiekbedryf, die versamelalbum Dekade, vrygestel, en aangekondig dat hulle sou ontbind. Al drie…
Henning-moordsaak uitgestel
Nico Henning, die vermoorde Chanelle Henning se vervreemde man, het Donderdag vlugtig in die Pretoria-streekshof verskyn in verband met haar moord.
Nuuskommentaar: Grondbesetting, gekookte verslae en anargie
In die handel en wandel word anargie beskou as ʼn toestand waar wetteloosheid heers, en veral die gewelddadige misdadigers die botoon voer.