Die rolmaal is nog al redding vir Suid-Afrikaanse spanne. As dié reël verander, is ons in die knyp, want ons kan nie drieë druk nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 April 2015
Foto’s: Cecil John Rhodes se standbeeld geskuif
Na wekelange betogings is Cecil John Rhodes se standbeeld Donderdagaand met ʼn hyskraan van die Universiteit Kaapstad se gronde, waar dit vir agt dekades lank gestaan het, geskuif.
Video: Mop beweeg sommer self
‘n Video van ‘n “mop” wat sommer self beweeg lyk soos pure toorkuns in hierdie video.
Twee veghonde in Kaapstad gered
Polisiebeamptes het twee veghonde wat in Mitchells Plain vir hondebakleiery gebruik is, gered en hul eienaars beboet.
Man verkool in Mosselbaai-ongeluk
ʼn Man is Donderdagoggend op die Robertsonpas in Mosselbaai in die Wes-Kaap dood toe ʼn vragmotor na ʼn ongeluk aan die brand geslaan het.
Man laat honde los op polisie
ʼn 23-jarige man van Port Elizabeth het sy honde op polisiebeamptes losgelaat toe hulle hom glo met dwelmmiddels betrap het.
Betogings by Medupi-kragstasie
Werkers het Donderdag by die Medupi-kragstasie in Lephalale, Limpopo, betoog en bande aan die brand gesteek.
ToekomsVenster: Gebreek deur ander mense
Wat gaan jy vandag doen om heel te maak in plaas van te breek – in jou huwelik, in jou verhouding met jou kinders, ouers of kollegas?
Man vas ná hy sewe met mes aanval tydens moordtog
ʼn Oos-Kaapse man het Woensdag in die hof verskyn nadat hy glo drie mense met ʼn mes doodgesteek en vier ander ernstig beseer het.
Polisiebeampte sterf ná wilde jaagtog deur Pretoria se strate
ʼn Wilde jaagtog deur Pretoria se strate het Donderdagmiddag tragies geëindig toe die voertuig waarmee twee polisiebeamptes gery het in ʼn botsing betrokke was.
Cecil John Rhodes se standbeeld ‘te koop’ op Gumtree
ʼn Internetgebruiker het Donderdag ʼn vals advertensie op Gumtree geskep waarin die standbeeld van Cecil John Rhodes by die kampus van die Universiteit van Kaapstad (UK) vir R1 500 “te koop” is.
Sesjarige sterf ná N14-botsing wat ma eis
Die sesjarige meisie wat verlede week kritiek beseer is in die botsing op die N14 waarin haar ma dood is, is ook oorlede.
Wenke om moeiteloos ʼn Schengen-visum te bekom
Marianne verduidelik hoe jy moeiteloos aansoek kan doen vir ‘n Schengen-visum indien jy na Europa wil reis.
Twee vas oor skending van Louis Botha-beeld
Twee mans, vermoedelik lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), is in hegtenis geneem vir die skending van die Louis Botha-standbeeld in Kaapstad.
Tekens van lewe in ruimte binne tien jaar gevind
Die mensdom sal binne tien jaar konkrete tekens van lewe soos ons dit ken in die ruimte vind, voorspel Nasa se hoofwetenskaplike, Ellen Stofan.
Resep: Paprika-hoenderlewers
Hoenderlewers met skop.
Twee in hof vir Boksburg-pa se moord
Twee verdagtes het Woensdag in die Germiston-streekhof verskyn weens die moord op Wayne Alberts (32), ʼn pa van drie wat op Valentynsdag in Boksburg die laaste keer lewend gesien is.
Khayelitsha-grondbesetting: Chaos toe polisie strukture afbreek
Chaos het Woensdag in Khayelitsha in die Wes-Kaap uitgebreek toe polisielede die boustrukture van onwettige besetters op privaat grond afgebreek het.
Afrikaans 90: Afrikaans sonder grense
“My hartewens is dat julle en jul kinders in Afrikaans, jul moedertaal, kan leer praat, grootword, skoolgaan en leer, verder leer en elke dag kan leef,” skryf Amanda de Stadler.
Suid-Afrika is ook ʼn standbeeld
Waarvan is Suid-Afrika ʼn standbeeld en vir hoe lank nog gaan ons dit wees…? vra Janco Jordaan, direkteur van studentelewe by die NWU se Potchefstroomkampus, na aanleiding van die huidige debat rondom standbeelde in die land.