Dolma Tamang (28) het twee weke, nadat sy haarself uit die puin van die Nepal-aardbewing gegrawe het, geboorte geskenk aan ʼn gesonde babaseuntjie.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Mei 2015
Duitser wil 30 000 km stap vir skoon water
ʼn 49-jarige man van Duitsland het Donderdag aangekondig dat hy beplan om 30 000 km ver te stap vir die Water is Right-stigting, ʼn liefdadigheidsorganisasie wat hom beywer om wêreldwyd gratis water te voorsien.
Eskom ontken steenkool-probleem, privatisering
Brian Molefe, waarnemende uitvoerende hoof van Eskom, het Donderdag ontken dat Eskom binne ʼn paar jaar ʼn “steenkoolkrisis” kan beleef.
Soweto betoog teen kragonderbrekings
Inwoners van Soweto en omliggende dele het ‘n optog gehou teen die herhaaldelike kragonderbrekings en gesê Soweto word “die ergste getref”.
700 vuurwapens word vermis
Meer as 700 vuurwapens wat aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens behoort, is die afgelope jaar gesteel of het verdwyn.
ToekomsVenster: Leef met ontsag vir God
“Vader, leer my om groter ontsag vir U te hê,” sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
Fietsryers aangeval op Voortrekkermonument-terrein
Die bestuur van die Voortrekkermonument het gesê hy snoer kragte met die polisie ná twee onlangse voorvalle waar fietsryers op die perseel aangeval en beroof is.
Vervang die winter met die somer
Vergete is daardie Winterdepressie! Marianne vertel jou alles wat jy kan sien en doen in Abu Dhabi.
Man maak twee meisies (8) dronk, verkrag hulle
ʼn Man van Oos-Londen is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy twee agtjarige meisies dronkgemaak en verkrag het.
Man deur seekoei aangeval
ʼn Werknemer van die Pilanesberg Nasionale Park is deur ʼn seekoei aangeval.
Man skiet inbreker in slaapkamer dood
ʼn Man van Mosselbaai in die Suid-Kaap het Donderdagoggend ʼn rower doodgeskiet wat in die vroeë oggendure by sy huis ingebreek het.
‘Treurgrond’-première word regstreeks uitgesaai
Die première van die fliek Treurgrond word vanaand regstreeks op die webtuiste Scatzy uitgesaai.
Raaiseldood by kleuterskool: ‘Nou kan ons berusting kry’
Gert Fourie, die drie maande oue babaseuntjie wat by ʼn kleuterskool in Springs dood is, se ouers het Donderdag gesê hulle kan nou berusting vind nadat hulle uitgevind het waaraan hul kind dood is.
Luister: Dana Winner gaan SA betower met nuwe konserte
Die Belgiese sangeres Dana Winner is al byna so volkseie as koeksisters en melktert. Dié sangeres is in September terug in die land vir ʼn konsert in Johannesburg en een in Kaapstad.
Werkers in hospitaal ná diesellekkasie
Twaalf mense is Donderdag in hospitale in Kaapstad opgeneem weens asemhalingsprobleme nadat diesel glo by ʼn fabriek in die Epping-nywerheidsgebied gelek het.
New Horizons fotografeer al vyf Pluto se mane
Nasa se New Horizons-tuig wat op 14 Julie vanjaar net 12 500 km van Pluto af verby gaan haas, kon vir die eerste keer Pluto saam met sy vyf mane gefotografeer kry.
Voorstel vir laer spoedperke lok gemengde reaksie
Laer spoedperke is een van die voorgestelde regulasies wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is.
Video: Eenvoudige wegsteekplekke
Hierdie video wys hoe jy jou kosbare besittings sommer so oop en bloot kan “wegsteek”.
“Rooimiere” laat honderde wit duiwe vry vir Hemelvaart
Te midde van groot omstredenheid rondom die voortsetting van godsdiensonderrig in skole, vier talle laerskole landwyd vandag Hemelvaart met verskeie geleenthede by hul skole.
Foto’s: Porsche se splinternuwe $100 miljoen-speelpark
Die motorvervaardiger Porsche het ʼn nuwe hoofkantoor net suid van Atlanta in Amerika oopgemaak.