Volgens die Child Accident Prevention Foundation se statistieke is nagenoeg 84% van kinders in motors nie vasgegespe nie.
Lees meerAlles vir Maandag 24 Augustus 2015
Man erken skuld ná gru-moord op meisie (17)
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy en nog twee medebeskuldigdes ʼn 17-jarige meisie gewurg en doodgeslaan het, het sy aandeel in die moord erken.
Meisie (11), drie tieners het glo seks in PE-fliekteater
Drie tienerseuns en ʼn 11-jarige meisie is glo die naweek betrap waar hulle seksuele dade op mekaar uitgevoer het in ʼn fliekteater in Port Elizabeth.
OB looi Prasa oor onwettige tenders en besteding
Lucky Montana, geskorste uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap (Prasa), het die maatskappy miljoene rande gekos weens die onbehoorlike en onwettige toekenning van tenders en onbehoorlike aanstellings tydens sy ampstermyn.
Karlien en Derick gaan skei
Karlien van Jaarsveld het aangekondig dat sy en haar man Derick Hougaard gaan skei.
ToekomsVenster: Wat die Here gee is kosbaar
Wat ʼn enorme voorreg om in ʼn persoonlike geloofsverbintenis met die lewende Christus te staan.
Nuwe vrystellings: 24 Augustus 2015
Ray Dylan, Die Ventertjies en Leah het nuwe liedjies waarna jy kan luister.
[Video] Polisieman jak glo klaer af
Die polisie het gesê hy dra kennis van ʼn video wat die ronde op Facebook doen waarin ʼn beampte glo ʼn jong vrou van Pretoria se foon in ʼn polisiestasie uit haar hande klap.
Ooreenkoms tussen Rand Water en vakbonde bereik
Rand Water het Maandag gesê die onderhandelingsproses met vakbonde is nou afgehandel.
Graffiti vir bejaardes
Die doel van hierdie projek is om stereotipes af te breek wat bejaardes in sekere boksies plaas.
Krejcir skuldig bevind
Lukele het gesê Krejcir het kookwater oor sy kop uitgegooi en gedreig om hom dood te maak as hy nie sou sê waar sy broer is nie.
Nasa ontken ‘verwoestende asteroïed’
Nasa het in ’n seldsame reaksie op volgehoue gerugte dat die aarde binnekort deur ’n aard-verwoestende asteroïed getref gaan word, die storie ontken.
Maroela Media Top 20: 24 Augustus 2015
Juanita du Plessis se liedjie “Hambamba” is die nuwe nr.1 in hierdie week se Top 20. Andriëtte se jongste snit lê op nr. 10 en Elvis Blue en André Venter het ook nuwe musiek op die Top 20.
Reeva se ouers: ‘Hoekom het hy haar nie laat wegstap nie?’
“Ek sal aan hom sê ek wil net hê hy moet besef dat hy ons lewens vernietig het.”
Rob dood na diereorganisasies glo hulp weier
Volgens die NSRI is dit nie duidelik waarom die rob so ver noord in die see was, waar robbe gewoonlik nie gevind word nie.
Twee tienerseuns sterf in botsing
Twee tienerseuns is Sondagoggend dood toe hul motor van agter teen ʼn stilstaande swaarvoertuig op die M4 in KwaZulu-Natal, naby die Sibaya-casino, gebots het.
Visserman vermis ná hy glo oorboord val
ʼn Visserman word vermis nadat hy Sondagmiddag, vermoedelik naby Port Elizabeth in die Oos-Kaap, uit ʼn vissersboot geval het.
Goeie nuus: Nóg ʼn kans om jou koelste ouma in te skryf, en jy kan vir haar stem!
Goeie nuus: die sluitingsdatum van Maroela Media se kompetisie in die soeke na die koelste ouma, is verleng!
[Video] Dié instrument speel nie tweede viool nie
ʼn Elektriese viool genaamd 3Dvarius is onlangs met behulp van 3D-drukkertegnologie gedruk. Dié tipe tegnologie is niks nuuts nie, maar die feit dat die viool kan speel, is eintlik ongelooflik.
Goeie nuus: Afrikaanse leerders baat by self-doen-aksie
Meer as 25 wiskunde-onderwysers het in minder as een week ses Engelse hersieningsgidse volledig vertaal.