Dis te betwyfel of die honderdtal wat Pretoria Polisie Saterdag op die rugbyveld in die Noorderbonde se Assupolreeks behaal het goed vir klubrugby is.
Lees meerAlles vir Maandag 7 Maart 2016
[Video] Volstruis jaag die fietsryers
ʼn Video van ʼn volstruis wat twee fietsryers jaag, word wyd op sosiale media gedeel.
120 vas oor KZN-betogings
Altesaam 120 persone is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings in Isithebe, KwaZulu-Natal nadat voertuie en vier fabrieke aan die brand gesteek is.
Parys-boere: Saak duur voort
Wian van der Westhuizen en Fanie Oosthuizen het Maandag in die landdroshof in Parys, Vrystaat, verskyn in verband met die moord op twee vermeende plaasaanvallers.
TUT-kampus sluit vir ʼn maand
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het Maandag sy twee Soshanguve-kampusse met onmiddellike effek gesluit.
Nog geen besluit oor Old Mutual-verdeling
Old Mutual het Maandag gesê die maatskappy het nog nie ʼn besluit geneem oor die strategiese hersiening van sy bedrywighede dat hy van voorneme is om sy multimiljard rand se onderneming in vier dele te verdeel nie.
Ses vas oor Ixopo-plaasmoord
Ses persone is in hegtenis geneem in verband met die moord op Anton Phillip Verwey (67), ʼn boer van Ixopo in KwaZulu-Natal.
OP: Afgeronde Polisie klink studente se doppie
Port Elizabeth Polisie het met goeie, afgeronde spel beïndruk en die Nelson Mandela- Metropolitaanse Universiteit (NMMU) se doppie Vrydag in `n vriendskaplike wedstryd geklink.
Twee sterf in vliegtuigongeluk by Lanseria
Twee persone is dood nadat ʼn ligte vliegtuig ongeveer 10 km buite Lanseria op die R512 neergestort het.
Oos-Kaapse Super12: Gardens die uitskieter
Gardens was die uitskieter van die drie spanne uit die Oostelike Provinsie wat Saterdag tot die halfeindronde van die Oos-Kaapse oorgrens Super12-liga deurgedring het.
ToekomsVenster: Liefde, die barometer vir volwassenheid
Die liefde vergaan nie. Geloof gaan oor in aanskoue. Die hoop word vervul. Liefde bly vir altyd, want God is liefde. Iets van God, iets van die hemel word ’n werklikheid wanneer mense deur God se Gees vervul word en mekaar liefhet.
Oud-bok van poging tot moord aangekla
ʼn Aanklag van poging tot moord is teen ʼn voormalige Springbok-rugbyspeler aanhangig gemaak, nadat hy na bewering ʼn man op sy plaas met ʼn vierwielmotorfiets raakgery het.
Liggaam by Pta-laerskool gevind
Die liggaam van ʼn man, glo in sy vroeë 30’s, is Maandagoggend by ʼn Pretoriase laerskool gevind.
Bejaarde hou strand skoon
Hierdie is net een storie van iemand wat wys ons kan nog elke dag ʼn verskil maak, maak nie saak waar jy bly, of hoe oud jy is nie.
Aardklop-doodsklok kan ʼn nuwe deuntjie inlui
Die Aardklop-debakel het pas ʼn nuwe loop geneem toe ʼn groep wat bekendstaan as die “Aardklop-belanghebbendes”, Sondag in Stellenbosch vergader het met die oogmerk dat die Aardklop-kunstefees moet voortleef en dat die fees wat beplan is vir 4 tot 8 Oktober, steeds moet plaasvind.
Bobby se prinses gebore
Die gewilde sanger en The Voice-afrigter, Bobby van Jaarsveld, het Maandag goeie nuus met aanhangers gedeel.
Woord van die week: taalbederwer
Die Woord van die week is “taalbederwer”
Wen: Die Goorgomgaai verjaar!
Hierdie kompetisie is gesluit: Dié geliefde boek, wat oorspronklik in Engels geskryf is, was sedert sy eerste uitgawe in 1999 reeds op die topverkoperlys en vier vanjaar sy 15de verjaardag.
Sesjarige red boetie se lewe
“Hy het met hom in sy arms gestaan en histeries gehuil. Hy het gesê, ‘Mamma, ek dink hy is dood’.”
Vincent van Gogh-storie word vertel in ‘geverfde’ animasie
Loving Vincent, ʼn dokumentêr wat ondersoek instel na die lewe en omstrede dood van die kunstenaar Vincent van Gogh, is die wêreld se eerste “geverfde” animasieprent.