Die Griekwas se losskakel-diamant, Clinton Swart, het nes verlede week teen die Griffons, Vrydag 19 punte vir sy span teen die Valke aangeteken.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 April 2016
Sesjarige uit motor geslinger
ʼn Sesjarige seun is in ʼn kritieke toestand nadat hy tydens ʼn botsing in Roodepoort uit ʼn motor geslinger is.
Sandveldliga: goeie sege vir naaswenner
Die naaswenner verlede jaar van die Griffons se Sandveldliga het Donderdag `n stewige oorwinning oor Welkom III behaal.
Tesourie waarsku oor moontlike slenter
ʼn E-posadres vir die minister van finansies en ʼn Facebook-blad vir die minister se adjunk is vals, het die tesourie bevestig.
Oos-Vrystaat: Hiënas verslind buurman
Heilbron se Hiënas het sy buurman Frankfort Donderdag in die Noordgroep van die Oos-Vrystaatse liga verslind.
Aanlynaansoekplatform ‘teen die wet en wanfunksioneel’
Fedsas het sterk uitgevaar teen die elektroniese platform wat deur die Gautengse onderwysdepartement beskikbaar gemaak is om leerders te registreer.
Interimbevel teen grondbesettings in Bronkhorstspruit
Volgens die boer het sommige van sy plaaswerkers hom gewaarsku dat indien hy weerstand sou bied, sy eiendom glo tot op die grond afgebrand sal word.
Sakeman skiet homself glo in pa se spreekkamer
ʼn Bekende sakeman van Bloemfontein het homself glo in sy pa se spreekkamer by die Mediclinic Bloemfontein geskiet.
ToekomsVenster: U magtige dade moet bekend gemaak word
Sy magtige dade verdien steeds om bekend gemaak te word. Die grootste daarvan sy onverstaanbare liefde vir mense wat dit nooit kan verdien nie. Vertel iemand vandag van Jesus.
Afrikaners sál die 21ste eeu oorleef
Die Afrikaner sal die 21ste eeu oorleef ten spyte van die tientalle uitdagings wat dié groep in die gesig staar.
Wayde van Niekerk sê nee vir boelies
Die naelloper en wêreldkampioen Wayde van Niekerk het onlangs kragte gesnoer met Cartoon Network en ChildLine vir die internasionale anti-boelie-veldtog.
[Video] ‘Verskietende ster’: ʼn rolprent oor vergifnis
Die première van Verskietende ster was Donderdag by Nu Metro Hyde Park in Johannesburg, waar verskeie rolspelers van die film die opening gevier het.
Pikitup hoof glo met ‘spesiale verlof’
Pikitup het Vrydag bevestig dat Amanda Nair, die maatskappy se omstrede besturende direkteur, met “spesiale verlof” is, maar het ontken dat die verlof iets te doen het met die munisipale werkersvakbond Samwu se bewerings teen haar.
Praat enige taal met dié T-hemp!
As jy al ooit gestrand was in ʼn land waar die plaaslike inwoners nie jou aksent verstaan of jy nie ʼn woord van die inheemse taal kan praat nie, is dié T-hemp jou antwoord!
Duisende DA-lede eis Zuma se kop
Duisende DA-ondersteuners het Vrydag Johannesburg se strate ingevaar om weer aan te dring dat pres. Jacob Zuma uit sy amp bedank.
Presidensie bevestig opening van wapenfabriek
Die presidensie het Vrydag bevestig dat Suid-Afrika se wapenvervaardiger Denel in samewerking met Saoedi-Arabië se militêrenywerheidskorporasie (Samic) ʼn wapenfabriek in die Midde-Ooste land geopen het wat glo bomme sal vervaardig.
Jong kunstenaar sing uit die hart
Sommer uit die staanspoor pluk hy met sy weergawe van “Sonvanger” aan jou hartsnare en hoor jy die uitsonderlike en unieke kwaliteit van sy stem.
Akademia behaal nóg ʼn mylpaal
Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, meen daar is verskeie redes waarom hulle soveel sukses en groei behaal.
SR-verkiesing gaan voort op UJ-kampus
Die verkiesing van die Studenteraad (SR) van die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Vrydag voortgegaan ongeag ontwrigting deur betogers op die hoofkampus in Aucklandpark.
Parys-boere: Nuutste verdagte hoor oor borgtog
Muller van der Westhuizen (19), die nuutste verdagte in die saak teen die boere van Parys wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers, het Vrydag in die hof erken dat hy op die toneel was waar die oorledenes aangekeer is, maar gesê dat hy nie betrokke was by hul aanranding nie.