Paarl is ná Saterdag die vernaamste uitdager van die voorloper, Rangers, in die Westelike Provinsie se Superliga C.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Junie 2016
BBRU-rugby: dis D-dag vir Pretoria se Bobbies
Woensdag is D-dag vir Pretoria Polisie in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonliga A.
Valkeliga: skok der skokke op ‘Begraafplaas’
Min van die goeie kwota skokuitslae landwyd in die afgelope naweek se klubrugby kan tred hou met wat Saterdag op Reigerpark se “Begraafplaas” gebeur het.
DA samel geld in vir Penny Sparrow, beweer ANC-jeugliga
Die ANC-jeugliga in KwaZulu-Natal het Dinsdag die Demokratiese Alliansie daarvan beskuldig dat hulle ʼn fondsinsameling gereël het om die voormalige eiendomsagent Penny Sparrow te help om ʼn boete van R150 000 te betaal.
Vier in hegtenis geneem oor Northam-geweld
Vier persone, waaronder ʼn moordverdagte, is by die Northam-myn in Limpopo in hegtenis geneem.
Damvlakke daal steeds
Die vlakke van damme landswyd daal steeds week ná week volgens ʼn weeklikse assessering van die departement van water en sanitasie.
Valke waarsku teen afspraakwebwerwe
Die Valke het vroue gewaarsku teen bedrieërs op aanlyn afspraakwebwerwe.
Verkiesing gaan voort ‘soos beplan’
Hoofregter Mogoeng Mogoeng Het Dinsdag in die konstitusionele hof beslis dat die munisipale verkiesing op 3 Augustus 2016 sal voortgaan soos beplan.
Uitdrukking: ‘n Rat voor die oë draai
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “‘n rat voor die oë draai”
[Foto’s] Vrystaat-boere loop deur onder veediewe
Boere in die Steynsrus-gebied in die Vrystaat het die afgelope paar weke erg onder veediefstal deurgeloop, met tientalle vee wat brutaal op plase geslag en weggedra is.
Nuwe baadjie vir ‘Jukebox’
Kry jou dagboek gereed: die gewilde musiekprogram, Jukebox, skuif van 2 Julie af na kykNET NOU en word vervang met ʼn reeks Afrikaanse rolprente om te verseker Saterdagaande bly vol vermaak.
Die wêreld in foto’s – 14 Junie 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag
SWD-liga: verrassings bly steeds nie uit
Die mededingende Premierliga van die Suidwestelike Distrikte (SWD) het soos gebruiklik Saterdag sy verrassing opgelewer.
Kinderregte in SA trek noustrop
Die regte van kinders in Suid-Afrika het, volgens die jongste indeks van die internasionale kinderregte-organisasie, KidsRights, agteruitgeboer.
[Video] Wêreld se eerste tatoeëermasjien-prostese
Die Franse tatoeëerkunstenaar, JC Sheitan Tenet, wat sy arm 22 jaar gelede verloor het, het pas die eerste mens in die wêreld geword om ʼn tatoeëermasjien-prostese te kry.
Stellenbosch-bylmoorde: ‘Dís wat die aand gebeur het’
Henri van Breda het glo ná die moord op sy ouers en broer eers sy vriendin gebel, en toe sowat twee en ʼn half uur daarna die nooddienste en polisie ontbied.
Krugersdorp-moorde: Twee weer in hof
Christian Kruger (29) en Fabian Luff (32) het Dinsdag hul tweede verskyning in die Krugersdorp-landdroshof gemaak in verband met die drie opspraakwekkende moorde in die dorp verlede maand.
Verpleegster getuig oor Oscar: ‘Ek het bedreig gevoel’
ʼn Verpleegster, wat in die hospitaalvleuel van die Kgosi Mampuru II-gevangenis werk, het Dinsdag getuig daar was so baie onderonsies tussen haar en die moordbeskuldigde Oscar Pistorius, dat haar hoof haar gevra het om nie meer met hom kontak te hê nie.
Air France-stakings: Inspraakkultuur sou help
In die moderne Westerse wêreld word identiteit toenemend ’n faktor op grond waarvan politiek gevoer word. ’n Mens merk dit op onverwagse gebiede.
‘The Voice SA’-wenner stel enkelsnit vry
Die wenner van die eerste seisoen van die The Voice SA-sangkompetisie, Richard Stirton, het pas sy eerste enkelsnit vrygestel.