“Dis eintlik ʼn wonderwerk dat hulle geen agterstand het nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 12 Desember 2016
[Video] Vlieënde teenstroperhond maak geskiedenis
“Ek is bereid oorlog toe te gaan saam met hom, want ek vertrou hom.”
Polisie-onderhandelaar kry man uit hyskraan
ʼn Polisie-onderhandelaar moes vir langer as ʼn uur spook om ʼn man, wat ʼn hyskraan in Richardsbaai beset het, te oortuig om af te klim. Daar is aanvanklik vermoed dit was ʼn gyselaarsdrama.
Panayiotou-saak: Beskuldigde borgtog geweier
“Ek meen die beskuldigde kon nie bewys die staat het nie ʼn saak teen hom nie.”
‘Hlaudi moet agter tralies wees’
“As enigiemand hom vandag by die werk kry, moet hulle seker maak hy word uit die gebou verwyder.”
Vanderbijlpark-moorde: Ma vra huisarres vir seun sodat sy ‘kan leef’
Die voorvonnisverhoor, waarin getuienis ter strafverswaring en strafversagting aangebied word, het Maandag in die streekhof in Vereeniging begin in die saak van Fanie du Preez (40), wat skuldig bevind is aan die moord op sy vrou en kinders.
ToekomsVenster: Soos ʼn kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het
“Ja, al is die Here hoog verhewe, Hy gee om vir die nederige, maar Hy sien van ver af deur die hoogmoedige.”
Die wêreld in foto’s – 12 Desember 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Bloed ís dikker as water, sê Die Campbells
Meer as 800 000 van Die Campbells se albums het al van die rakke gevlieg sedert dié duo in 2001 You’re my mate vrygestel het. Nou het hulle onlangs hul 17de ateljee-album, Bloed is dikker as water, vrygestel en sê dié album gaan aanhangers wéér aan’t skoffel kry.
Beloning uitgereik ná moord op egpaar
Die polisie het ʼn groot beloning uitgereik vir enige persoon met inligting wat tot die inhegtenisneming van ʼn verdagte kan lei wat vermoedelik die meesterbrein agter die moord op ʼn egpaar van Grootbrakrivier was.
Brahmaanbul vir R800 000 opgeveil
Brahmane het die afgelope naweek rekordpryse by die R10 Brahmaan-produksieveiling in Bela-Bela, Limpopo, behaal, waar daar onder meer ʼn Brahmaanbul vir ʼn allemintige R800 000 opgeveil is.
Foto’s: Topwenke vir kinders se Kersgeskenklys
Bordspeletjies is vanjaar weer hoog op die lys van gewilde Kersgeskenke vir kinders.
Hof sê oor Hlaudi Motsoeneng
Hlaudi Motsoeneng is in September vanjaar oorgeplaas van sy pos as bedryfshoof na hoof van korporatiewe sake by die SAUK.
Man tydens Pta-huisroof doodgeskiet
ʼn Man is Sondagaand tydens ʼn vermeende huisroof in Pretoria doodgeskiet.
Boek: ‘Historikus: ʼn Outobiografie’ deur Hermann Giliomee
In Hermann Giliomee se jongste boek verweef hy sy eie lewensverhaal met dié van die land en die mense wat hom fassineer.
Waar is ons plek en hoe kom ons daar?
Te midde van ʼn wêreldwye konserwatiewe swaai na regs, weg van globalisering en polities korrekte gedweep, bied die uitsprake van Julius Malema, Tlou Molele en die optrede van die ANC-owerheid opnuut aan Afrikaners die geleentheid om te vra: Waar is ons plek en hoe kom ons daar?
Suid-Afrikaanse sjef verlei Amerikaners met boerekos
ʼn Suid-Afrikaner verower Amerikaners se harte met tradisionele disse en lekkernye soos bobotie en melktert.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 12 Desember 2016
Ná drie weke in die nommer 1-posisie maak Georic Lomas plek vir Len Muller se liedjie “Ek glo”.
Talle dood ná ontploffing in kerk
Een van die grootste aanvalle op Christene het Sondag in Kaïro in Egipte plaasgevind.
Wouter van de Venter ná 16 jaar terug met nuwe ‘love song’-album
ʼn Volle 16 jaar – die tydperk wat tussen die sanger en liedjieskrywer Wouter van de Venter se laaste en jongste album staan – is ʼn láng tyd. Maar wanneer dit byna twee dekades neem vir ʼn sanger om nuwe musiek vry te stel, kan jy vir seker weet: Daar is iets aan’t kom wat aan die hartsnare gaan pluk.