Die departement van energie het Donderdag die petrolpryse vir Januarie 2017 aangekondig.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Desember 2016
Proteas kort vyf paaltjies op die laaste dag
Sri Lanka het Donderdag na die vierde dag van die eerste kriekettoets op St Georgespark met vyf paaltjies staande nog 248 lopies benodig om Suid-Afrika te klop.
Drie in hof oor Kaapstad-polisieman se moord
Twee vroue en ʼn man wat in hegtenis geneem is in verband met ao Dion Dumas (57) se moord, het Donderdag in die Atlantis-landdroshof verskyn.
Pa verdrink by Glentana-strand
ʼn 41-jarige man het Donderdag by Glentana-strand naby Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap verdrink.
Drie vas ná Kaapstad-paramedici beroof is
Drie mans is in hegtenis geneem nadat paramedici in Khayelitsha beroof is.
ToekomsVenster: Dankbaarheid
Vandag neem ons afskeid van ons ondankbaarheid en vanselfsprekendheid. Ons bely dit teenoor die Here. Ons het in 2016 geleef asof hierdie dinge ons toekom. Ons het vergeet dat alles, alles genade is, onverdiende guns alleen.
Vrystelling van matriekuitslae goedgekeur
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene en verdere onderwys en opleiding, het Donderdag gesê hy keur die “geloofwaardige” matriekuitslae van 2016 goed.
Die waarde van getuigskrifte
Moenie getuigskrifte net lees vir wat daar staan nie. Wat van alles wat NIE vermeld word nie? En lees tog die swart-op- wit bewoording met ‘n vergrootglas en onder ‘n soeklig.
Brink-gesin se ongeluk: Lise ondergaan galblaas-operasie
Lise Brink het Woensdagaand ʼn suksesvolle galblaasoperasie ondergaan, maar sy is steeds in ʼn baie ernstige toestand in die hospitaal.
Leeudoringstad-aanval: Dokter tevrede ná operasie
Joe Astle (25) wat op 25 Desember twee keer geskiet is tydens ʼn plaasaanval op sy oupa en ouma se plaas in Leeudoringstad in Noordwes, het Donderdag ʼn operasie ondergaan om ʼn koeël te laat verwyder.
Terugblik: Belangrikste politieke gebeure van die jaar 2016
Sebastiaan Biehl het ‘n lys opgestel van die belangrikste politieke gebeure van die afgelope jaar. Die gebeure word per maand aangedui.
Ryk Kaapstad-sakeman van ontvoerders gered
ʼn Welgestelde sakeman van Kaapstad, wat byna twee maande gelede ontvoer is, is met sy familie herenig, het die polisie Donderdag in ʼn verklaring gesê.
‘n Russiese waarheid, ‘n Westerse waarheid
“Die Koue Oorlog, wat die wêreld verskeie kere op die randjie van ’n allesverwoestende kernoorlog laat steier het, was verby. Die toekoms het vir die mensdom geglimlag. Maar daardie glimlag is verby…” skryf Leopold Scholtz.
Maroela Media se Top 20 liedjies van 2016
Maroela Media se 20 beste Afrikaanse liedjies, saamgestel uit die jaar se Top 20-trefferparade.
Geld bly maar die geelwortel
Net soos in Suid-Afrika sit Nieu-Seeland se rugbybase ook met hul hande in die hare oor hul beste spelers wat na Frankryk en Engeland gelok word.
Slegte nuus vir vakansiegangers wat later in Januarie terugkeer
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het Donderdag gesê hy verwag ʼn reeks petrolverhogings in 2017, waarvan die eerste in Januarie sal plaasvind.
Vinnigste Gautengse spoedvraat ooit aangekeer
ʼn 37-jarige man, wat “die vinnigste man is wat nog ooit in Gauteng aangekeer is”, is Woensdag vrygelaat op borgtog.
Tokai-moord: Vier weer in hof
Een van die vier mans wat beskuldig word van die verkragting en moord op die tiener Franziska Blöchliger van Kalkbaar in die Tokai-woud in Kaapstad vroeër vanjaar, sal eers in die middel van Januarie weet of sy borgtogaansoek suksesvol was.
Ou tas word speeltas
Speelkoffers is vernuftige alles-in-een-ruimtes wat eindelose geleenthede vir
fantasiepeletjies bied.
Mathe het ‘doodstraf verdien’
“Dit is onbetwisbaar dat die staat ʼn groot hoeveelheid staatshulpbronne en tyd kon spaar indien die regering die doodstraf opgelê het in Mathe se geval en soortgelyke sake.”