ʼn Jong vrou is dood en sewe mense beseer, nadat ʼn motor Vrydagaand verskeie kere buite Tzaneen in Limpopo gerol het.
Lees meerAlles vir Saterdag 31 Desember 2016
Talle sakeondernemings moet skuif ná Durban-wolkekrabber vlamvat
Altesaam 25 sake-ondernemings moet geskuif word nadat ʼn brand Woensdag die 25ste verdieping van ʼn Durbanse wolkekrabber verwoes het.
Seun (9) verdrink in Meyerton-swembad
ʼn Negejarige seun is dood nadat hy in ʼn swembad by ʼn huis in Meyerton in Gauteng verdrink het.
Man, bejaarde sterf ná trok omslaan
Twee mense, waaronder ʼn bejaarde vrou, is dood en die vrou se dogter kritiek beseer, toe ʼn vragmotor omgeslaan het.
Hengeluitstappe eindig tragies vir 70-jarige
ʼn 70-jarige man het Vrydag in ʼn fratsongeluk gesterf terwyl hy gaan hengel het.
Vyf nou vas vir Kaapstad-polisieman se moord
Altesaam vyf mense, ʼn minderjarige seun, twee vroue en twee mans, gaan verhoor word in verband met die moord op ao. Dion Dumas (57), van die Malmesbury-polisiestasie, wat op Oukersdag vir die laaste keer lewend gesien is.
[Foto’s] Danabaai-brand sorg vir benoude oomblikke
ʼn Verwoestende veldbrand het inwoners van Danabaai in die Wes-Kaap en talle vakansiegangers die afgelope twee dae benoud gelaat, maar danksy uitstekende rampsbestuur het die brand tot geen lewensverlies of ernstige skade aan eiendom gelei nie.
Bekendes wat in 2016 gesterf het
Daar is ʼn lang lys van bekendes wat in 2016 gesterf het. Hier is ʼn paar van die bekendstes.
Top 10 gewildste resepte vir 2016
Vir die vyfde jaar in ʼn ry is “outydse melkkos” en “tannie Nella se vinnige melktert” steeds die gewildste resepte vir die jaar op Maroela Media. Maroela se lesers het definitief ook ʼn soettand, as ons die lysie so bekyk.
2016: Verlief, verloof, getroud en meer
Die ooievaar was vanjaar behoorlik doenig onder die plaaslike bekendes! En dan is daar ʼn hele paar wat verloof geraak of die knoop deurgehak het.
Drie kinders verdrink in Kaapstad
Drie kinders het Vrydagaand in twee afsonderlike voorvalle in Kaapstad verdrink.
[Foto’s] Veiligheidsbeamptes red hondjie uit vlammehel
ʼn Jack Russel-tefie is van ʼn gewisse branddood gered, toe ʼn veiligheidsbeampte sy lewe gewaag het om die hond uit ʼn brandende huis te red.
[Foto’s] ‘Hoë-impak-botsing’ eis vier
Vier mense, waaronder twee kinders, is dood en ses beseer, nadat twee voertuie Vrydag op die N3-snelweg buite Harrismith in die Vrystaat gebots het.
Gedagte vir die dag: Leef lig
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. (Romeine 8: 38-39)