Die ratse skrumskakel wat Saterdag opspraakwekkend die wedstryd vir die groentjie Austins Huns in die Amerikaanse Senior Rugbykampioenskap beklink het, is gedoriewaar toe ook `n Suid-Afrikaner.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Februarie 2017
Faf onderstreep sy waarde met skitter-eendagbeurt
Faf du Plessis is nie net ʼn uitstekende toetskolwer nie, maar kan ook in die eendagformaat met die wêreld se bestes meeding. Dit het hy Woensdag in Durban onderstreep.
Raaisel oor Titanic-toneel uitgeklaar
Vir amper 20 jaar lank al bespiegel aanhangers van die rolprent, Titanic, waarom Jack (Leonardo DiCaprio) nie saam met Rose (Kate Winslet) op die houtdeur kon klim en dus ook kon oorleef nie.
Slang hang toe waar oorbel moet
“Dit het so vinnig gebeur en nog voor ek besef het wat aangaan, was dit klaar te laat.”
Antwoorde geëis by Vodacom oor SEB-transaksie
Na berig word, word die waarde van die beoogde transaksie op ongeveer R15 miljard geraam, wat dit een van die grootstes van sy soort in die Suid-Afrikaanse geskiedenis sal maak.
AU vra vir massa-onttrekking aan strafhof
Die Afrika-Unie (AU) het ʼn beroep op sy lidlande gedoen om aan die internasionale strafhof te onttrek.
Damvlakke steeds laag maar…
“Dit is duidelik dat die onlangse reënval nie ‘n groot impak gemaak het op die land se damme nie en ons is steeds in ‘n droogte.”
Pta-man deur vier ‘polisiebeamptes’ aangeval
Vier mans, wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het, het by ʼn inwoner van Pretoria se huis opgedaag en beweer hulle wil ʼn dossier met hom bespreek.
‘Rower’ laat sy selfoon agter
‘n Vermeende rower, wat al ‘n geruime tyd deur die polisie gesoek word, is vasgetrek nadat hy sy selfoon op ‘n misdaadtoneel gelos het.
Ma gevonnis vir dood van drie kinders
ʼn 33-jarige ma, wat van strafbare manslag aangekla is na die dood van haar drie kinders, is gevonnis.
ToekomsVenster: ʼn God wat ons in besit neem
Die majesteit wat die Here omhul en sy heerlikheid word aangrypend geteken, maar net so duidelik die teikengroep vir wie Esegiël geroep word.
Hoe groot was Mof, Pottie en Piet Spiere?
Ek het as kind gedink dat Mof Myburgh een van die grootste rugbyspelers in die wêreld was.
Drie liggame naby Bloem-winkelsentrum gevind
Die liggame van drie mans is Woensdag naby ʼn gewilde winkelsentrum in Bloemfontein gevind.
Renosterdele op plaas gevind: Sakeman hoor oor borgtog
Uitspraak is Woensdag gelewer in die borgtogaansoek van die 55-jarige sakeman van Lephalale wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde onwettige jag van renosters.
Geskende wit leeu se kop, pote teruggekry
WAARSKUWING: Die foto onderaan die berig is uiters grafies van aard en kan kinders en sensitiewe lesers ontstel.
Rower doodgeskiet wat toelaes wou steel
ʼn Rower is vroeg Woensdag by ʼn maatskaplike toelaag-betaalpunt in Embalenhle, naby Secunda in Mpumalanga, doodgeskiet nadat ʼn groep boosdoeners probeer het om een van die tellermasjiene op te blaas.
Boeties ly saam aan seldsame siekte: ‘Here, genees my seuns’
“Hoe bly mens staan? Waaraan klou mens vas? My hart was gebreek. Ek kan my kinders nêrens heen vat nie; nie na die dieretuin toe nie en ook nie saam met hulle in ʼn sandput speel nie. Elke asemteug kan ’n laaste wees.”
[Resep] Vetkoek
“Ek was nog altyd skrikkerig om dit self te bak, want ek het nog nooit goeie vetkoeke gebak nie – net sulke platterige goed,” sê die bobaasbakker, Mareli Visser.
Om mure te bou: Boos of uit selfbehoud?
Die media en ook talle politici is tans in rep en roer oor die beoogde bou van ʼn grensmuur tussen die VSA en Mexiko, een van pres. Donald Trump se verkiesingsbeloftes.
Drie tienermeisies verdrink saam
Drie tienermeisies het Maandagmiddag verdrink toe hulle saam gaan swem het.