Tuks, die enigste span wat voor Maandag se wedstryde nog onoorwonne was, is hulle status kwyt, terwyl die Pukke weer op die wenpad is en die Maties steeds voortmarsjeer in die Varsitybekerreeks.
Lees meerAlles vir Maandag 20 Februarie 2017
Man pleit op duisende kinderporno-aanklagte
William Beale (38), ʼn rekenaar-ingenieur, het Maandag in die Knysna-streekhof gepleit op die meer as 18 000 kinderpornografie-aanklagte waarop hy tereg staan.
Seun in hof ná pa se dood
Jan-Lion de Necker (21) het Maandag in die Belfast-landdroshof verskyn in verband met die moord op sy 47-jarige pa.
Meisie (2) geopereer nadat kobra haar pik
“Hopelik is dit dan nou die laaste van ons nare episode.”
Man vermis ná aanval: Liggaam gevind
Roger Solik (66), die man wat vermis was nadat hy en sy vrou aangeval en sy vrou vermoor is, se liggaam is glo gevind.
‘Jagongeluk’-moordsaak: Getuies glo bang om verklarings te gee
Die staat het aangedui dat hy beplan om nog ʼn getuie te roep om in die borgtogaansoek te getuig.
Oud-vleuel druk twee met eerste opdraf as slot
`n Gewese vleuel het Saterdag sommer twee drieë in die Noorderbonde se Assupolreeks gedruk in sy eerste opdrafslag as slot.
ToekomsVenster: Wanneer ons Hom verloën het
Here, solank die haan kraai, kan ek U nie voluit dien nie … herstel my, Here.
Skryf nou in vir ‘Boer soek ʼn vrou’; verrassings wag
Inskrywings vir die tiende seisoen van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou het pas geopen en diegene met hoopvolle harte kan tot 17 Maart vir die program inskryf. Daar is ook gróót verrassings wat dié seisoen wag.
Man sterf in fratsongeluk op plaas
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is Maandag in ʼn fratsongeluk op ʼn Mpumalanga-plaas dood.
Paartjie op kleinhoewe buite Nelspruit aangeval
“Een van die mans het haar in die oë gekyk, maar hy het byna leweloos na haar teruggestaar en op haar begin skiet.”
Die wêreld in foto’s – 20 Februarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man steeds soek ná hy gaan stap
ʼn Soektog is steeds aan die gang nadat ʼn 54-jarige man van Clanwilliam in die Wes-Kaap Saterdag vermis geraak het.
Eers Joost, toe Lauaki, nou Vickerman
Die ou mense sê hulle is besig om in ons woud te kap.
Jagongeluk-saak: ‘Dis wat daardie aand gebeur het’
Hepburn se regsverteenwoordiger het Hepburn se verklaring aan die hof voorgelees waarin hy sy weergawe van die gebeure op 11 Februarie voorhou.
Plaasmoorde: Kenners maan politici oor uitsprake
Terwyl kenners nie nou al hul vinger op die oorsake vir ʼn verhoogde voorkoms in plaasmoorde en -aanvalle kan plaas nie stem hulle heelhartig saam dat politici versigtig moet wees met die soort uitsprake wat hulle maak.
Koos Kombuis wil ‘Afrikaans red’ met jongste album
“Hoekom speel hulle die swakste musiek op die radio? Ek sê niks oor die mense nie; hulle is great en met baie van hulle is ek vriende. Maar die musiek is swak, en ek hoop dié album is nié.”
Egpaar ure lank tydens aanval in kluis toegesluit
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasaanval vroeër die maand in die Himeville-omgewing in KwaZulu-Natal.
[Resep] Karamel-springmielies
Dié soetsout-kombinasie is ʼn heerlike peuselhappie vir ʼn rustige aandjie tuis.
[Foto’s] ʼn Fiets vir baie paaie
Die Ducati Multistrada S het die hantering van ʼn sportfiets en die vermoë van ʼn langafstand-toerfiets. Alles is toegedraai in styl soos net die Italianers kan. En dan is hy só mooi, skryf Brian Cheyne.