Bekendes het Donderdag by die Kunstekaapteater in Kaapstad op die blou tapyt geskitter voor die room van die kunstegemeenskap hul kykNET Fiësta-toekennings tydens ʼn regstreekse…
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Februarie 2017
Minister waarsku oor spanning rondom buitelanders
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het Donderdag gewaarsku teen die spanning wat tussen Suid-Afrikaners en buitelanders opbou en gesê polisiebeamptes is ontplooi in plekke waar geweld uitgebreek het.
Brian Molefe amptelik ʼn parlementslid
“Die PPF is daarom onapologeties verheug dat mnr. Molefe moontlike hoë salarisse in die privaatsektor opgegee het en gekies het om onbaatsugtig tot ons jong demokrasie by te dra.”
Slagoffers van plaasaanvalle herdenk
“Mense word gemartel en vermoor en ons wil weet wanneer die staat hierdie geweldsmisdade gaan prioritiseer.”
Cheslin op vleuel en Frans Malherbe op die bank
Verlede jaar se mede-kaptein van die Stormers en die vaskopstut van die Springbokke by die 2015-Wêreldbekertoernooi, Frans Malherbe, is nie in die Stormers se beginspan vir hul eerste Superwedstryd van die seisoen Saterdagaand teen die Bulls op Nuweland nie.
Man kritiek na trein, bakkie bots
Volgens ooggetuies het die bakkie deur die valhek voor die treinspoor gebars voordat die trein dit getref het.
Man breindood ná gru-aanval in kroeg
Die grusame beeldmateriaal van die voorval toon hoe Vink langs die potspeltafel in die kroeg staan. ʼn Man in ʼn kraaghemp gryp dan die potspelstok en steek Vink in die gesig, voordat hy omdraai en uit die kameraskoot beweeg.
Cheetahs met nuwe kaptein, twee nuwelinge teen Lions
Die Cheetahs-span wat Saterdagmiddag hulle Superrugby-veldtog teen die Lions in Bloemfontein begin, het twee debutante in die opdrafvyftiental en ’n nuwe kaptein.
ToekomsVenster: Wanneer ons weer die tulband dra
Here, ek loof U vandag weer vir die vryspraak en herstel wat U in my lewe bewerk.
Bulls se diepte kan dit ʼn goeie Superseisoen maak
Diepte is ʼn noodsaaklikheid in die Superreeks, en as dit al is waarvan sukses afhang, behoort die Bulls ʼn suksesvolle reeks te hê.
Die wêreld in foto’s – 23 Februarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Plaasmoorde: Die trauma en verreikende gevolge van geweld
Hy sê die toneel by die Balfour-plaasaanval in Mpumalanga was een van die grusaamste wat hy in sy tyd nog op ‘n misdaadtoneel beleef het.
Liefde gee hondjie tweede kans
“Ten minste sal sy dan vir 24 ure liefde ervaar.”
‘Ons moet nou vir hulle ʼn stem wees’
“Hy het net in so bondeltjie in sy rolstoel gesit met sy armpies gevou. Dit was hartverskeurend. As ek weggestap het om ʼn dokter te soek, het hy heeltyd my naam geroep.”
Ackers bly by verlede jaar se manne
Die Lions se afrigter Johan Ackermann het die twee Springbokke van verlede jaar wat beseer is en die uittrede van die uitstekende flank Warwick Tecklenburg, uit verlede jaar se Lionsgroep aangevul vir Saterdag se wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein (afskop 15:05).
Limpopo Blou Bulle meet krag teen krag in liga
Die Blou Bulle se Limpopostreek beplan om sy ligas te herskik om krag teen krag te meet in `n proefneming om klubrugby in die gebied te bevorder.
Stryde ten bloede in Super 12-reeks te wagte
In die Oos-Kaapse Super 12-reeks kan `n paar stryde ten bloede in Saterdag se laaste rondomtalie-wedstryde verwag word.
KIA herroep handjievol Sportage-motors in SA
KIA het aangekondig hy herroep ‘n aantal motors in sy Sportage-reeks om veiligheidsredes.
Spelersverlies knou 2 vooraanstaande KZN-klubs
`n Verlies aan spelers het twee van die bekendste KwaZulu-Natalse klubs `n ernstige knou toegedien.
Kan SA Amerika se volgende kaptein oplewer?
Dit lyk of daar `n sterk moontlikheid bestaan dat Suid-Afrika `n toekomstige kaptein vir die Amerikaanse Arende kan oplewer.