Shimlas het die tweede opeenvolgende week ’n groot loesing op die lyf geloop, Wits het nog ’n oorwinning behaal, die UJ het skitterrugby opgedis en die Pukke het amper weer ’n pakslae op die lyf geloop.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Maart 2017
Seun by skool geskok
ʼn Skoolseun is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy by sy skool met ‘n voorwerp geskok is.
Nigeriër wat SA meisie ‘uithuur’ gevonnis
Waarskuwing: Die inligting in dié berig kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Grondbesetting: ‘Beskerm eiendom self, moenie op staat staatmaak’
“Dié stelling word versterk deur veranderende wetsontwerpe oor grondonteiening en ook deur uitsprake van die regering wat al meer ’n Zimbabwiese grondhervormingstyl aanneem.”
Gautrein-pendelaars gestrand
Honderde Gautrein-pendelaars was Maandagmiddag in spitstyd by stasies tussen Pretoria en Johannesburg gestrand.
Drie in hof oor onwettige jag
Nico Scheepers (20), Simon Spark (19) en Simphiwe Ntantiso (23) het Maandag in die hof verskyn in verband met onwettige jagaktiwiteite op ʼn Oos-Kaapse plaas.
ToekomsVenster: Wat is in jou hand?
Here, ek’s net ʼn gewone mensekind, maar gebruik my buite-my-gewoon. Tot u eer.
Plaasvoorman deur werkers aangeval
“Die voorman is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem voordat die polisie op die plaas aangekom het.”
Rose wat vir 3 jaar sonder water kan leef, nou te koop
Forever Rose, ʼn maatskappy wat in Londen gebaseer is, verskaf rose wat vir drie jaar sonder water en sonlig kan oorleef. Hoewel ʼn mens sou dink dat hierdie rose van plastiek of materiaal gemaak is, is dit die ware Jakob.
Durban nié meer gasheer vir Statebondspele
Durban in KwaZulu-Natal is nié meer die gasheer vir die Statebondspele in 2022 nie.
Lyk spoel by Pta-wateraanleg uit
Werkers by ʼn afvalwateraanleg in Pretoria het Maandagoggend op ʼn onbekende man se liggaam afgekom.
Honde-vriendelike app vir jou gerief
“Dit is ʼn wen-wen situasie vir honde-eienaars sowel as sakeondernemings.”
[Video] Springbokspeler se vrou ʼn treffer op ‘The Voice’
“Jy is so ʼn klein vroutjie met só ʼn groot stem! Baie geluk dat jy só ʼn moeilike liedjie só suksesvol kon sing,” het Bobby van Jaarsveld laat hoor.
Oom Herrie se kerrie: Genoeg vrywilligers om ’n vroueslaner reg te sien
“Jis, sorrie, my tjom, ek is self brouk, ek sê. Maar wat van die pônsjop en daai baaik waarin jy die gate in die eksôs gemaak het?”
Malaria: Simptome en voorkoming
Die Universiteit van Pretoria (UP) het ʼn inligtingsdokument uitgereik met inligting oor malaria.
Tydelike Prasa-raad aangewys
Dipuo Peters, minister van vervoer, het Maandag ʼn tydelike raad vir die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) aangewys.
Verbruikersbeskerming vir kompetisies
Almal van ons wil graag ‘n kompetisie wen en wegstap met ‘n lekker motor of ‘n vakansie.
Baba-ontvoeringsdrama: Paar kruip agter serpe weg
Die ma en haar minnaar wat in hegtenis geneem is ná die “ontvoeringsdrama” van haar een maand oue baba Vrydag in Durban, het Maandag vlugtig saam in die hof verskyn.
Is Engeland werklik wêreldbrekers?
Niemand kan dit betwis nie, dit staan op papier en reeds pryk Eddie Jones se Engelse rugbyspan in die rekordboeke.
Nasa spoor vermiste Indiese maan-satelliet op
Agt jaar nadat die Indiese tuig, Chandrayaan-1, in ’n wentelbaan oor die maan se pole verdwyn het, het Nasa die tuig weer opgespoor.