Wat is ʼn Hoggenheimer? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir Vrydag 21 April 2017
Nuuskommentaar: Populisme, geestelike belewenis en demokrasie
Ons staan aan die vooraand van moontlik die grootste byeenkoms wat nog op Suid-Afrikaanse bodem gehou is, naamlik die It’s Time-byeenkoms wat buite Bloemfontein plaasvind.
[Resep] Oondgebakte noedel-en-groentegereg
As jy raadop is oor wat om vir jou gesin dié winter voor te sit, sal dié noedel-en-groentegereg jou weer inspireer om iets nuuts te beproef. Jy kan dit saam met ʼn groenslaai of vrugteskywe voorsit.
[Spotprent] HuffPost en die ‘omstrede’ blogger
Die ware identiteit van Shelley Garland, die skrywer van die omstrede blog wat deur die Huffington Post geplaas is en wyd kritiek ontlok het, is Woensdag bekendgemaak. Die blog is vroeër deur die webwerf as ʼn “standaard-feministiese teorie” bestempel voor dit verwyder is.
MRK kan nie feite van Solidariteit se rassismeverslag betwis
Die vakbond Solidariteit se verslag oor die selektiewe hantering van rassisme en haatspraak en Gail Smith, die MRK se woordvoerder, se reaksie daarop laat duidelike rooiligte flikker oor die hantering van haatspraak deur die MRK, skryf Eugene Brink.
PE-man vasgetrek vir meineed
’n Man in Port Elizabeth is vas ná hy ’n huisroof aangemeld het wat nooit plaasgevind het nie.
Pastoor op lughawe vasgetrek vir mensehandel
ʼn Pastoor is vasgetrek waar hy in die badkamer van ʼn lughawe weggekruip het en aangekla van mensehandel ná hy glo meer as 30 meisies en vroue seksueel misbruik het.
Kernkragplan is ʼn ramp in wording
Dit gaan ʼn mens se verstand te bowe dat ʼn regering so met die sekerheid en bekostigbaarheid van die land se toekomstige energiebehoeftes kan dobbel.
Man doodgesteek in Pta-hospitaal
Die slagoffer was glo alleen ten tyde van die voorval en het verskeie steekwonde opgedoen.
Elke kind ʼn bousteen vir ʼn beter môre
Jou kinders is die lewende boodskappe wat jy uitstuur om te weerklink, lank nadat jy self nie meer daar sal wees nie. Deur vandag te belê in die kosbare boustene, die kinders van Suid-Afrika, word ʼn beter toekoms verseker.
Gedagte vir die dag: Geloof laat jou reg kies
Kies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe. Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam en Hom aan te hang, sal vir jou lewe gee … (Deuteronomium 30:19–20)