Twee spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Saterdag in Amerika elk twee drieë vir die Austins Huns in die Senior Rugbyliga gedruk.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Mei 2017
Powell se Blitse nou amptelik die wêreldkampioen
Suid-Afrika se Blitsbokke het Sondag die eindstryd van Wêreldrugby se sewesreeks in Parys gewen deur Skotland met 15-5 te klop en is ook na die toernooi as sewesrugby se wêreldkampioen gekroon.
Luvo Mayonga skitter in Diamantliga, spring al hoe nader aan die SA rekord
Suid-Afrika se drie verspringers het Saterdag in die IAAF se diamantliga-byeenkoms in Sjanghai uitgeblink en Luvo Mayonga het die Diamantliga-rekord laat spat.
Samewerking sal korrupsie in kiem smoor, sê Radebe
Algehele samewerking is nodig om korrupsie die nekslag toe te dien, het die minister van beplanning, monitering en evaluering, en die voorsitter van die nasionale beplanningskommissie, Jeff Radebe, Sondag gesê.
Gretha Wiid reageer ná mediastorm
Die verhoudingskenner en Christelike skrywer Gretha Wiid het haar Saterdag tot sosiale media gewend om vir die eerste sedert die storm om haar Lyfslim vir seuns/meisies-boek losgebars het, oor dié kwessie te praat.
[Video] 18 ‘kostuums’ voor jy minuut kan sê
Die paar hou die nuwe rekord vir meeste “kostuumveranderinge” nadat hulle saam sowat 18 kostuums in minder as een minuut “verander” het.
Noodlottige M1-ongeluk neem skokwending
Die gru-ongeluk waarin vier mense dood en twee ander in ʼn kritieke toestand is, het Sondagmiddag ʼn skokwending geneem.
Oud-Shark se span met ses uit SA wen Euro-titel
ʼn Span met ses Suid-Afrikaners in sy arsenaal, onder leiding van een van hulle, het Saterdag die Europese Kampioenskapsbeker gewen.
[Foto’s] Dís hoekom jy serpe buite sien hang
Die serpe hang in parke, rondom bome, parkeermeters en lamppale. Elkeen van die serpe het ʼn boodskap.
Organisasies binnekort voor hof vir skolegodsdiens-regstryd
Dié saak volg nadat ses skole weens hul godsdienstige etos voor die hof gedaag is.
Drie voor oor vuilspel in SA Superrugby-stryde
Drie spelers is voor Sanzaar se vuilspelkomitee gedaag ná voorvalle in Saterdag se Superrugby-kragmetings in Suid-Afrika.
Inhuldigingsdag vir Frankryk se Macron
Emmanuel Macron word Sondag amptelik as die Franse president ingehuldig tydens ʼn seremonie by die Elysée-paleis, die presidensiële ampswoning in Parys.
Blitsbokke klop Samoa in kwarteind, op die randjie van reeksoorwinning
Die Blitsbokke het Sondagoggend in ʼn fisieke kwarteind teen Samoa met 12-0 gewen en daarmee na die halfeind van Wêreldrugby se sewesreeks in Parys deurgedring.
Bekende SA sportheld gaan pa-status kry
“[Ons is] gereed vir die CSA-toekennings. [Dit is] die laaste geleentheid as net die twee van ons.”
Luister: Jak de Priester sing vir jou op Moedersdag
ʼn Gelukkige en geseënde Moedersdag vir elke ma! Luister gerus na Jak de Priester se ode aan alle ma’s.
Die naweek se Superrugby was vol skokke en keerpunte
Die geween, gesteun en gekla oor die loting in vanjaar se Superreeks gaan steeds voort in Nieu-Seeland, maar intussen storm die Lions voort om minstens ʼn kwarteindstryd, en as hulle bly wen, ook ʼn halfeindstryd en moontlik ook ʼn eindstryd op Ellispark aan te bied.
Selfmoord-helper: Dit sal fantasties wees, sê man in boodskap
Die man het volgens hofstukke gesê hy wil haar help doodmaak, “want dit sal fantasties wees”. Hy het ook die selfmoord verfilm.
Drie sit lank vir moord op man (55)
Volgens hofstukke is die man ʼn uur lank gemartel voordat hy doodgeskiet is. Hulle het toe sy hande en voete vasgemaak, en sy liggaam in ʼn veld gaan stort.
Oom Herrie se kerrie: Ma se vier lewens in een leeftyd
Dis Moedersdag. Vroeg volgende jaar, as ma die lewe hou, word sy 90. Lewe? Die afgelope ongeveer ’n dekade leef ma asof anderkant ’n donker…
Dringende waarskuwing vir alle rekenaar-gebruikers uitgereik
Die kuber-sekuriteitsfirma Avast het intussen ʼn dringende waarskuwing uitgereik nadat daar reeds sowat 75 000 rekenaars geteiken is.