ʼn Drie in die laaste paar minute het Germiston Simmer Saterdag in staat gestel om Alberton sy eerste slae van die seisoen in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker (PGU) toe te dien.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 Mei 2017
GLRU-liga: dit lyk na die Pukke en Raiders
Ná vyf weekrondes in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuidaagbeker (PGU) afgehandel is, lyk dit of die NWU Pukke en Raiders die spanne is om dop te hou.
Kampsbaai-moord: Hof hoor oor Novella se geestestoestand
“Hy het nie na homself geklink op die telefoon nie. Ek het hom gevra of hy oukei was en hy het ‘ja’ geantwoord. Hy was altyd opgewonde of het gelag. Maar hierdie keer het hy vreemd en ver weg geklink.”
Vyf dood in Vrystaat-botsing
Drie van die mans, wat op die toneel oorlede is, moes met meganiese toerusting uit die wrakke gesny word.
Man (62) gevonnis vir diamante, mynbou op plaas
Bernhard van Niekerk (62) is vasgetrek op die plaas Eerste Begin in Noordwes.
Skolegodsdienssaak: ‘Uitspraak raak alle gelowe’
“Kinders moet leer om met hul eie identiteit gemaklik te wees, insluitend hul geloofsoortuigings. Dít is waarom ’n godsdienstige etos in skole behou moet word.”
Man kritiek ná aanval toe motor op hoofweg gaan staan
Die man se motor het Woensdagoggend weens meganiese probleme langs die pad gaan staan, waarna hy deur twee mans aangeval is.
Goeie nuus vir ‘7de Laan’-kykers
Dit volg nadat die SAUK vroeër vanjaar die programskedules van die SABC2-kanaal behoorlik geskommel het.
WP-liga: Valsbaai speel soos ware kampioen
Valsbaai het Saterdag soos ʼn ware kampioen gespeel toe hy ʼn vasberade Unie-Milnerton stelselmatig afgetakel het om met 53-3 (rustyd 17-3) te wen.
ToekomsVenster: Die koninkryk behoort aan God
As Koning is Hy ten volle in beheer, aan sy soewereiniteit is daar geen einde nie. Hy word nie ontwrig of ontstel deur die dinge wat skeefloop nie. Ons kan Hom met sy koninkryk vertrou.
Parys-boere: Hof hoor oor bebloede klere
Die voormalige huishulp van Boeta van der Westhuizen, een van die beskuldigdes in die sogenaamde Parys-boere-moordsaak, het Woensdagmiddag in die hooggeregshof getuig.
Kinderverkragter sit lank
ʼn Volwasse man is onlangs swaar gestraf nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn sesjarige meisie van die Oos-Kaap.
[Foto’s] Padtoets: Celerio ʼn ware winskoop
Goedkoop koop is duur koop – só het die oumense altyd gesê. Gelukkig is dit nie altyd die geval nie. Dié Suzuki Celerio is een van daai rare ontdekkings… ‘n goedkoop karretjie wat regtig beïndruk, skryf Brendon Staniforth.
[Wen] Kuier saam by die motorfietsfees
Vyf lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die South African Bike Festival wen.
Baba dood by Pta-kleuterskool
“Ek was histeries, maar die dokters het gesê daar is niks wat ons kon doen nie.”
Parys-boere: Hy getuig van ‘sinnelose bravade’
“U Edele, hierdie was nie ʼn teepartytjie nie. Daar was aksie gewees. Daar is hard gepraat, dit het vinnig en hard gebeur.”
Polisiekarre maak geskiedenis
Die groep het geskiedenis gemaak met hul skarefinansieringsveldtog om hul nuwe album die lig te laat sien.
Grondhervorming: Dit is tyd vir ’n eenhoring-Kodesa
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, reken dat ’n Kodesa oor eenhorings (unicorns) waarskynlik beter vir Suid-Afrika sou wees.
Boer voor vrou, ma afgemaai
Daar was eers ʼn harde slag en toe storm drie mans in donker klere skielik die Greyling-egpaar se plaashuis binne en skiet die man trompop voor sy vrou en bejaarde ma dood, sonder om ʼn woord te sê.
Man in hof ná meisie (3) se dood
Courtney is glo ook verkrag.