ʼn Vlaag drieë in die tweede helfte van Hillcrest Villagers se wedstryd Vrydag teen Pietermaritzburg Collegians in die Woodburnstadion in Pietermaritzburg het die tuisspan se doppie geklink.
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Mei 2017
Frans Steyn sluit aan by Bokgroep
Frans Steyn, die veelsydige Springbokagterspeler wat in die reeks teen Frankryk die eerste keer sedert 2012 weer in ʼn toets sal uitdraf, het Woensdag by die Bokke se oefengroep in Plettenbergbaai aangesluit.
Dít is hoekom hospitaaldak ineengestort het
Die Gautengse provinsiale regering het Woensdag sy bevindinge bekendgemaak van ʼn ondersoek na die oorsaak van die ineenstorting van die dak van die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg.
GLRU-liga: Simmer wen wipplankryery teen Unie
Germiston Simmer moes Saterdag swoeg dat dit klap om ʼn wedstryd wat deurentyd wipplank gery het teen Unie in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks (PGU) net-net te wen.
Velle van donkies, tiere op kleinhoewe gevind
Met die NDBV se aankoms by die kleinhoewe, het die verdagtes van die toneel gevlug.
Phahlane beplan glo klopjag op Opod-kantoor
Volgens Opod is die beplande klopjag ʼn poging deur lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, om die ondersoek na hom in die wiele te ry.
Zuma: ‘Ons ondersteun staatskaping-ondersoek’
“Ons ondersteun ʼn ondersoek ten volle omdat dit sal help om die feite aan die lig te bring en die gerugte uit die weg te ruim oor die omvang van staatskaping.”
Kampioenetoernooi begin; SA oorgehaal vir eerste wedstryd
Die Proteas begin hulle aanslag op die IRK se Kampioenetrofee Saterdag wanneer hulle in die eerste wedstryd van Groep B teen Sri Lanka kragte meet.
Molefe weer sy pos kwyt
Brian Molefe is in November verlede jaar te midde van omstredenheid by die kragvoorsiener weg, maar is twee weke gelede onverwags weer in sy vorige pos by Eskom aangestel.
ToekomsVenster: ’n Mens meng nie met ‘hulle’ nie
Vader, bewaar ons daarvan om neer te kyk op mense wie u geskape het en vir wie Jesus gesterf het. Maak Paulus se droom in Kolossense 3:11 ook waar in ons tyd. Amen.
Nie goed genoeg nie, Junior Bokke!
Dít is net eenvoudig nie genoeg nie. So gaan die Junior Springbokke ongetwyfeld, ás hulle die halfeind kan haal, nie verder vorder nie.
Minuut se stilte ná Garsie-matrikulant sterf
“Ons kon veral die laaste paar dae sien hoe diep hy in mense se harte ingekruip het.”
Die wêreld in foto’s – 31 Mei 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Moordenaar 16 jaar ná wrede plaasmoord gevonnis
“My pa is steeds vermoor en niks kan hom terugbring nie.”
[Video] Internet op hol oor drie manne wat op plaaspad litte losmaak
“Toe ons uiteindelik by die plaas aankom en die laaste plaashek oopmaak, het ‘Vul’indela’ oor die radio gespeel, en ons het net begin dans.” Die video is al meer as ʼn miljoen keer gekyk.
Franziska se ouers: ‘Aanvaarding is die moeilikste’
“Om te weet dat jou kind gely en jou in daardie tyd nodig gehad het, is vernietigend.”
Man val ver ná ‘sekstransaksie’ glo skeefloop
ʼn 29-jarige man is glo deur ʼn vrou wat hy vir seks wou betaal van die tweede verdieping van ʼn woonstelblok in Pretoria gestamp.
Kom jaag saam met Alfa en Abarth by Zwartkops
Die motorvervaardigers Abarth en Alfa neem Sondag 4 Junie deel aan die Corse Italiana-renbaandag by Zwartkops-renbaan in die weste van Pretoria.
BBRU-liga: Silver Valke uiter noodkreet
Die Silver Valke van Silverton is dermate deur beserings uitgedun dat die klub ʼn noodkreet om spelers uiter.
Man skuldig bevind aan Franziska se moord
In die bekentenis vertel Oliver hoe hy Blöchliger op 7 Maart 2016 in die Tokai-woud in Kaapstad verkrag en vermoor het.