Die enigste werklike kritiek teen die SA A-span wat Vrydagaand in die Moses Mabhida-stadion in Durban teen die Franse Barbarians speel, is die insluiting van twee ‘ou’ manne.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Junie 2017
Carltonkampioen laat Goue Bekerhouer bloed sweet
Die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonbekerkampioen, Centurion, het Saterdag in die bond se topreeks die houer van die Goue Beker, Rustenburg Impala, bloed laat sweet.
Agt van SA slaan af by die Amerikaanse Ope
Agt Suid-Afrikaners sal Donderdag in die 117de Amerikaanse Ope-gholtoernooi op die Erin Hillsbaan in Wisconsin in 2017 se tweede Major afslaan – en Charl Schwartzel kan dalk die beste van hierdie agt vaar.
Twee maak buiging van bank af vir die Pumas
Twee spelers is bestem om Saterdag in Windhoek in die Supersportreeks hul buiging van die bank af vir die Pumas te maak.
Waarskuwing vir Gauteng-motoriste vir Donderdag uitgereik
Die Tshwane- en Johannesburg-metropolisie het Woensdag ʼn waarskuwing vir Gautengse motoriste en pendelaars uitgereik.
Twee individuele mylpale terwyl spanne om uitspeelplekke stoei
Terwyl daar nog 12 spanne is, drie van hulle met ʼn feitlik niksseggende kans, wat die uitspeelrondes van die Supersportreeks kan haal, sal twee van die Boland Kavaliers se voorspelers Saterdag besonderse mylpale bereik.
Knysna-brande: Onafhanklike ondersoek van stapel gestuur
ʼn Bekende forensiese wetenskaplike het Woensdag die moontlike oorsaak van die brande in Knysna en omliggende gebiede begin ondersoek.
Misdadiger teister Kaapse Skiereiland, nou lank agter tralies
“Die ondersoekspan het rede om te glimlag nadat die misdadiger ʼn swaar vonnis opgelê is vir oortredings wat wissel van diefstal tot die moord en verkragting van ʼn seun.”
Jong man red drenkeling uit rivier
Jandre Meyer (31), wat tydens sy studieverlof uit Amerika vir sy gesin in die Oos-Kaap kom kuier het, het Dinsdag ʼn drenkeling uit ʼn rivier gered.
Die wêreld in foto’s – 14 Junie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Grondgrypsaak: ‘Speel Malema vir tyd?’
“Dit is kommerwekkend dat ’n politikus wat uitlatings in ’n hof maak wat alle strafregtelike prosesse teen hom tot stilstand bring, nie met dié onderneming voortgaan wat hy aan die hof voorgelê het nie.”
ToekomsVenster: Wat sou jou ma-hulle gedoen het?
Here, daardie mense wat voor my die pad gestap het; help my dat ek by hulle kan leer.
VSRU-liga: Kovsiespanne buit twee in Stadsbeker
Twee spanne van die Universiteit van die Vrystaat het Saterdag albei afdelings van die Vrystaatse Rugbyunie (SRU) se Stadsbeker gebuit.
Strand opgegrawe op soek na Gert van Rooyen-slagoffers
“Ons het in Maart verlede jaar ’n wenk gekry wat ons hierheen gelei het.”
Londen-brand: Polisie bevestig dodetal
“Dit is nog in ʼn baie vroeë stadium en ons verwag dat die dodetal sal styg gedurende die fynkam van die gebou oor die volgende paar dae.”
Student keer in koma terug ná aanhouding
Die student se ouers het geen woord van hul seun gehoor sedert hy gevonnis is nie.
Pta-tiener deur tuinier en makker beroof
Hy het ook vir die tiener gesê hy is siek en het vir koffie gevra sodat hy “sy pille kan drink”.
Knysna-brande: Miljoene vir herstelwerk; Zuma besoek gebied
“Daar sal ook deurlopend ondersteuning gebied word aan die munisipaliteite wat tans die ergste geraak word deur die droogte.”
[Video] Panayiotou: Video-gesprek in hof gespeel
ʼn Gesprek tussen Christopher Panayiotou en Luthando Siyoni, die beweerde middelman in Jayde Panayiotou se huurmoord, is in April 2015 tydens ʼn geheime polisieoperasie op video vasgevang. Die volledige video volg onderaan die berig.
Vrou verdrink in Houtbaai-hawe
ʼn Plaaslike buurtwagbeampte het op die vrou afgekom waar sy in die water gedryf het. ʼn Ent weg het ʼn man, vermoedelik haar vriend, op die kaai gelê.