Wayde van Niekerk het Woensdagaand nog ʼn rekord laat spat in die 300m-wedloop by die Golden Spike-atletiekbyeenkoms in Ostrava, Tsjeggië.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 Junie 2017
Esterhuizen terug, maar talle beserings by Sharks en Bulls
Dis beserings net waar jy kyk, maar tussen die probleme by die Sharks en die Bulls wat Vrydagaand in Durban die Suid-Afrikaanse Superreeks weer aan die gang kry, is daar darem ʼn tikkie goeie nuus ook.
Klag teen Gauteng-gesondheidsdepartement oor ‘tenderbedrog’
Die tender van R24 miljoen behels die verskaffing van gespesialiseerde mediese toerusting aan die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria.
Polisiemoorde daal skerp sedert ’94
“Wanneer ons na die twee dekades kyk, is daar in die eerste dekade ná apartheid meer as dubbel soveel polisiebeamptes vermoor as in die tweede dekade.”
Dertien topspelers nie beskikbaar vir Namibië
Nie minder nie as 13 van die land se topspelers is nie beskikbaar vir Namibië se eerste wedstryd in die reeks om Afrika se nuwe Goue Beker nie.
Duisende by myn dalk hul werk kwyt
Sowat 8 500 werkers kan deur dié aflegging beïnvloed kan word.
Polisie slaan toe ná vlaag rooftogte by stortingsterrein
Volgens die polisie is daar sedert begin Mei minstens agt mense beroof toe hulle rommel by die stortingsterrein gaan aflaai het en is daar ook in hierdie tyd waardevolle items uit vier motors by die stortingsterrein gesteel.
‘Diewe’ vas ná hoëspoed-jaagtog
“In ʼn poging om die polisie te ontduik, het die bestuurder teen ʼn yslike spoed gejaag en in Rondebosch teen ʼn ander voertuig gebots.”
Nog goeie nuus vir motoriste verwag
“Dit bly egter moeilik om vooruitskattings te maak in die lig van die huidige klimaat van politieke onstabiliteit en swak ekonomiese toestande.”
ToekomsVenster: Skattejag
Here, asseblief, help my om meer vrygewig te wees en nie vir geld enige mag oor my geluk of prioriteite te gee nie.
ANC-beleidskonferensie moet na korrupsie kyk
Dit is goed dat die ANC se beleidskomitee armoede en werkloosheid by die komende beleidskonferensie bespreek. Dit is egter baie belangriker om ʼn beleid te formuleer oor die hantering van korrupsie binne die party.
Man vas vir verkragting van sewejarige
ʼn 31-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn sewejarige meisie.
Outistiese seun wag op operasie ná hond hom aanval
Die kind se pa moes ʼn stuk draad gebruik om die hond van sy seun af te stoei.
Rooimiere, ander verwyder Pta-grondbesetters
“Ons kan nie toelaat dat Suid-Afrika nog ’n Zimbabwe word nie.”
Godsdiens in skole: ‘Beheerliggame sal uitspraak bestudeer’
Paul Colditz, van Fedsas, het gesê hulle sal die hof se uitspraak bestudeer om te bepaal presies wat die implikasies daarvan vir die skole en hulle beleid is.
Peuter sterf ná ure in warm motor
Die voorval het gebeur tydens ʼn familiereünie terwyl die volwassenes by ʼn “geestelike byeenkoms” was.
Griffons-Oos: kampioen hou kans lewend
Die verdedigende kampioen in die Griffons se Oosstreek (Oos-Vrystaat), Bethlehem-oudskoliere, het Saterdag sy kans om weer die Willie Crowtherbeker te wen lewend gehou deur sy kwarteindstryd te wen.
Mediese kwessie lei glo tot noodlottige ongeluk
ʼn 65-jarige man is Woensdagoggend dood nadat hy vermoedelik weens ʼn mediese noodtoestand beheer oor sy motor verloor het.
Vrou wat baas deur FB, e-posse teister binnekort gevonnis
“Die twee slagoffers was diep verneder en ʼn mens kan jou net indink watter pyn en wroeging hulle moes deurmaak.”
[Video] Man staan op en vee stof af ná bus hom tref
ʼn Video van ʼn man wat deur ʼn bus getref word en dan doodluiters opstaan, die stof afskud en verder aanstap, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.