Klubs uit die Noordoos-Kaap vul tans die eerste vier plekke in die Vrystaatse plattelandse liga.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Julie 2017
Zimbabwe: vier hoop nog op Goue Bekerkans
Vier spanne het nog ʼn kans om Zimbabwe in vanjaar se reeks om die Goue Beker te verteenwoordig.
Munster gryp nog twee uit SA
Die Ierse provinsie Munster het Vrydag aangekondig dat hy kontrakte met twee Suid-Afrikaanse voorspelers gesluit het.
Sishen: ‘Die bult is bestyg, nou lê die berg voor’
Sishen, nes die vorige paar jaar Griekwas se Superliga-kampioen, het die eerste bult bestyg, nou lê die berg voor.
Namibië verander drie teen Senegal
Namibië het sy span wat met 53-7 teen Tunisië gewen het grootliks behou vir Saterdag se kragmeting in Windhoek teen Senegal in die reeks om Rugby Afrika se Goue Beker.
Onafhanklikheid van Reserwebank moet beskerm word, sê Basa
Die Bankevereniging van Suid-Afrika (Basa) het Vrydag gesê hy neem kennis van uitlatings deur die ANC se beleidskonferensie oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB).
Valkeliga: ERU begrawe ook NWU Vaal-studente
Die NWU Vaal het Saterdag in die Valkerugbyunie (VRU) se Peregrineliga die jongste slagoffer van East Rand United (ERU) se “begraafplaas” in Reigerpak geword.
Bus in Durban aan die brand gesteek
Ongeveer 50 lede van die Abahlali baseMjondolo-plakkerskampbeweging het Vrydagoggend paaie in die suide van Durban met brandende bande, klippe en bome versper en ʼn bus aan die brand gesteek.
DA ontstoke oor parlement se kommunikasie ná Strafhof-uitspraak
Die DA het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor internasionale betrekkinge en samewerking veroordeel vir die “mishandeling van die nasionale wetgewer se kommunikasiemasjien”.
Taxistaking bring Jhb-middestad tot ʼn stilstand
Die verkeer het Vrydag in die Johannesburgse middestad tot ʼn stilstand gekom toe taxibestuurders van Soweto na die kantoor van die premier opgeruk het.
Baba sterf, ouers bewusteloos ná gaslekkasie
Die liggaam van ʼn 14 maande oue baba en sy bewustelose ouers is Vrydagoggend in Klerksdorp in Noordwes gevind nadat hulle gas ingeasem het.
Brumbies strompel met neerlaag voort na hul kwarteind
Die Supersirkus het Vrydag sy gewone gang gegaan toe die wenner van die Australiese groep, die Brumbies, sy wedstryd teen die Reds verloor het maar steeds verseker is van sy tuiskwarteind.
ToekomsVenster: Jou roeping
Here, sal U my asseblief wys hoe ek my beroep kan aanwend om U Koninkryk te bou en U daardeur te verheerlik? Vergewe my asseblief dat ek soms so negatief raak oor my omgewing.
Politieke partye verwelkom uitspraak teen BLF
Spanning het Vrydag hoog geloop tussen lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) en lede van Black First Land First (BLF) buite die Johannesburgse hooggeregshof nadat die hof ʼn interdik toegestaan het teen BLF wat die media geteister het.
Derde toets: is die glas half vol of half leeg?
Hoe vinnig kan dinge in rugby nie verander nie.
Besonderse foto’s kan borskankerstryd help
“Ons is nou in ’n kritieke stadium. Haar lyf vat baie houe op die oomblik, en ons wil alles doen wat ons kan om die stryd finaal te oorwin. Ons is egter baie positief oor die toekoms en die alternatiewe behandelings.”
Boek-uittreksel: Die Mannheim-sage – Die fortuinsoekers
Uittreksel uit die boek: “Die Mannheim-sage 1: Die fortuinsoekers”
Boer wil in hok sit vir minderbevoorregtes
Johan de Beer gaan as deel van die Naboomspruit-gemeenskap se inisiatief om geld op kreatiewe maniere in te samel vir studente wat nie studiegeld kan bekostig nie, poog om talle jongmense se lewe met dié projek te verander.
Seun (13) al nege keer onder die mes: ‘Dis nalatigheid,’ sê ouers
“Sy lewe was in gevaar en die dokters het ons op die ergste voorberei. Hy moes nege operasies kry om die skade van nalatigheid reg te maak.”
Boer en werkers kry lyk in veld
’n Boer en plaaswerkers het vroeër die week op ’n liggaam afgekom buite Warden in die Vrystaat.