Dis Nylstroom teen Mogol in die eindstryd Vrydag op Ellisras van die Limpopo Blou Bulle se Waterberg-reserweliga.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Julie 2017
Griffons-streke kroon drie nuwe kampioene
Die Griffonsligas in die Oos-Vrystaat en die Sandveld het vanjaar drie nuwe kampioene gekroon.
Myneweek: voorste spanne skop goed af
Verlede jaar se voorste spanne het Dinsdag goed afgeskop op die eerste dag van vanjaar se myneweek in die Griffons-stadion, Welkom.
Kings, Cheetahs kies vir oulaas vir Superrugby
Dis seker gepas dat die twee spanne wat voortaan nie meer aan Superrugby sal deelneem nie, Vrydagaand (19:00) in hulle laaste wedstryd in dié kompetisie teen mekaar speel.
[Foto’s en video] Olifant wonderbaarlik uit see gered
ʼn Olifant is wonderbaarlik gered nadat hy in die see ingetrek is toe hy tussen twee eilande in Sri Lanka beweeg het.
Man sterf toe motor brand
Die polisie in Tzaneen doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat ʼn 36-jarige werknemer van ʼn plaaslike bank aangetref is in ʼn brandende motor.
Afrikaanse skole minder maar sterker
“Dit gaan goed met Afrikaanse skole. Hulle is wel minder, maar hulle is groter en Afrikaanse wêreldklasonderrig is steeds moontlik.”
Vyf spanne steeds in hoofwedstryd-wedloop
Vyf spanne is na die tweede dag van die Grant Khomoweek by Grey Kollege in Bloemfontein nog in die wedloop om Vrydag in die hoofwedstryd te speel.
Trane vloei toe bendelede gevonnis word
Skokkende statistiek is deur lt.kol. Mike Grobler, hoof van die provinsiale bende-ondersoekeenheid, tydens die hofsaak bekend gemaak.
Cosatu benadruk steun vir Ramaphosa om ANC te lei
Cosatu en die SAKP het Zuma verbied om hul byeenkomste by te woon en beskou hom as onbevoeg om die president te wees.
Die wêreld in foto’s – 12 Julie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Mees gesoekte verdagtes in Welkom aangekeer
Daniel Kock (45) en sy vrou, Stephanie Kock (49) is in Welkom in die Vrystaat in hegtenis geneem op aanklag van bedrog.
Polisie ondersoek bejaarde vroue se moord in Germiston
Twee bejaarde vroue, ʼn ma en ʼn dogter onderskeidelik 70 en 91 jaar oud, is Woensdag by hul huis in Lambton, Germiston vermoor.
ToekomsVenster: Valse vrede
Here, sien my wond, raak my aan, maak my heel; laat my wonde bronne van heling word vir baie ander asook vir my stad.
Breek weg na ons land se top-sneeubestemmings
Dis ysig koud van kus tot kus en oral tussenin, maar as mens in die sneeu kan baljaar maak jou ysige vingerpunte darem sin!
Kyk wie is terug in die Laan
“Ek lag my dood as ek deur die dialoog lees. Daar is dele wat ongelooflik snaaks is! Dis vir my lekker dat daar dié keer weer humor ingewerk word.”
[Resep] Pampoenkoekies met karamelsous
Pampoenkoekies met karamelsous – soos jou ouma dit gemaak het.
Meisie (14) skok dood in bad
“Dit is ʼn tragedie wat nie met enigiemand anders hoef te gebeur nie. Ons wil hê daar moet ten minste iets goeds uit haar dood kom.”
Seun (13) se tiende operasie slaag; ouers pleit steeds
“Sy ouers is geweldig dankbaar vir al die ondersteuning en gebede; dit het hul kind se lewe gered. Hulle staar egter nou weer ʼn finansiële krisis in die gesig, en pleit om hulp van weldoeners om hul kind in die hospitaal te hou,” sê sy.
Man dood ná hy van polisie probeer vlug
ʼn 30-jarige man het homself glo doodgeskiet toe die Gautengse polisie hom agternagesit het nadat hy ʼn senior speurder geskiet het.