ʼn Kaapse sewesspan het pas die tweede Dallas-sewestornooi gewen, en die gehalte van die Suid-Afrikaanse spanne het die Amerikaners verstom.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Julie 2017
SWD-liga: voorstes vorder goed halfeind toe
Die voorste spanne in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga het Saterdag goed op pad na die halfeindronde gevorder.
Cravenweek: meer is van die WP en die Leeus verwag
Verlede jaar se twee spanne wat in die hoofwedstryd gespeel het, het Woensdagmiddag by St Stithians in die Cravenweek met 13-elk gelykop gespeel en effens verligting gebring van die hoë tellings wat die wedstryde dusver gekenmerk het.
Valkeliga: ERU laat Vereeniging groot skrik
East Rand United (ERU) het Saterdag verlede jaar se naaswenner in die Valkerugbyunie (VRU) se Peregrineliga groot laat skrik.
‘Geldprobleme’ lei tot tragedie
“Ná dié voorval het hy ʼn ander vuurwapen gaan haal en na sy broer se huis gegaan. Niemand was by die huis nie en hy het homself daarin toegesluit.”
Agt sterf op Mpumalanga-paaie
“Die meeste botsings word veroorsaak deur swak besluite wat deur bestuurders gemaak word wat ongeduldig en ongehoorsaam is.”
Eerste dubbele handoorplanting vir kind ’n sukses
“Daar was ʼn deel van my wat vermis was. Noudat ek weer hande het, is my lewe volmaak.”
Wildtuin-werkers se staking uitgestel
Die KVBA het albei partye versoek om terug te keer na die onderhandelingstafel om voor dan te probeer om die kwessies op te los.
Jong man skok dood
ʼn 20-jarige man is Dinsdag dood nadat hy vermoedelik by ʼn treinstasie in Stellenbosch doodgeskok het.
Limpopo-superliga se halfeindstryde beslis
Die eerste halfeindstryde van die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga vind Saterdag in die ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane plaas.
ToekomsVenster: Grondlose, daklose Jesus
Here Jesus, het ons U dalk gesien en ander pad gekyk? Help ons om soos U te dink oor grondlose, daklose mense. Gee U visie vir U kerk.
Die wêreld in foto’s – 19 Julie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Dís hoekom China Winnie the Pooh sensor
Hier is van die foto’s wat daartoe gelei het dat Winnie the Pooh in China gesensor word.
SAUK-hoë se bedanking ‘ʼn erkenning van skuld’
Die staande komitee oor openbare rekeninge in die parlement (Scopa) het Woensdag sy skok uitgespreek oor die skielike bedanking van James Aguma, die hoof finansiële beampte van die beleërde SAUK.
Hier is SA se 20 beste hospitale
Nege hospitale is vir drie jaar agtereenvolgens onder die land se top-20-hospitale.
Die ATKV ly aan ‘mission creep’
“Die ATKV se toekomsplanne is helaas ʼn naïewe strategie wat dalk aanvanklike suksesse sal oplewer en die projek vergroot, maar die ATKV desnoods uiteindelik gaan verander of selfs onder sal laat gaan.”
Vermiste vissermanne: Nog ʼn liggaam gevind
Maroela Media het vroeër berig ʼn tjokka-boot met 16 vissermanne aan boord het Sondag omstreeks 03:30 in die see naby Thyspunt omgeslaan.
Pta-gebou ontruim
ʼn Gebou in Pretoria se middestad moes Woensdagmiddag ontruim word.
Ouers smeek om hulp ná seun se kankerdiagnose
“Ek weet hoe wreed die wêreld is, ek weet dat mense my kind gaan spot – maar as dit sy lewe red, is dit wat ons moet doen.”
Student se skorsing opgehef ná FB-uitsprake
Die studente se kommentaar is kort na die plasing verwyder, maar nie voordat daar skermskote van die gesprek gemaak is nie.