ʼn 42-jarige vrou van Pretoria is in ʼn bedenklike toestand in die hospitaal ná ʼn tref-en-trap-voorval in dié stad Vrydagmiddag.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 September 2017
Man sterf by luukse landgoed
Annine Siddall, ER24-woordvoerder, sê die man is op die toneel dood verklaar.
Dlamini-Zuma binnekort ANC-LP
Nkosazana Dlamini-Zuma sal binnekort by die Nasionale Vergadering aansluit wanneer sy as ANC-LP ingesweer word.
Internasionale geletterdheidsdag gevier met ʼn boek en kolwyntjie
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) vier op 8 September internasionale geletterdheidsdag met ’n spesiale fokus op geletterdheid in die digitale era
Hof sê oor TV-evangelis se borgtogaansoek
Dié evangelis het na bewering meer as 30 meisies en vroue van verskeie takke van kerke in Suid-Afrika én in die buiteland na ʼn huis in Umhlanga, KwaZulu-Natal, geneem waar hy hulle glo seksueel misbruik het.
Centurion-skool sê oor ‘sinkgat’ wat ouers op hol het
Bekommerde ouers het Vrydag navraag gedoen na ʼn skool ouers op hul webwerf in kennis gestel het van die kansellasie van ʼn sportgeleentheid as gevolg van ʼn sinkgat.
ToekomsVenster: Die belydenis van Petrus
Dink jy aan wat God wil hê nie of dink jy aan wat die mense wil hê?
Limpopo-span vasbeslote om GB-stempel af te druk
Die Northam Platinum Rhinos is vasbeslote om vanjaar sy stempel op die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale reeks om die Goue Beker af te druk.
Man soek ná vrou se raaiselagtige dood
“Dit is nog nie seker hoe sy vermoor is nie. Daar was geen bloed op die vrou se liggaam nie. Haar liggaam is in die man se kamer onder ʼn hoop grond opgespoor.”
Sol-Tech vier 10de bestaansjaar
“Die doel van ’n kollege of universiteit is om ’n gemeenskap te help ontwikkel. Maar voordat dit kan gebeur, moet ’n gemeenskap eers die kollege help om te ontwikkel.”
[Resep] Aartappelslaai
Heerlike aartappelslaai om saam met die naweek se braaivleis te geniet!
[Foto’s] Padtoets: ʼn Japanese geskiedenisles
’n Mens het eintlik al vergeet hoe lekker ʼn eenvoudige, atmosferiese 2.0 met ʼn lekker handratkas en agterwielaandrywing kan wees. Ons is nie meer gewoond daaraan om ʼn kar te leer ken nie – sy karakter te ontsyfer en met hom te werk tot jy die beste uit hom kry. Deesdae is alles mos turboaangejaag en outomaties.
Centurion-sinkgat: Só lank gaan herstelwerk duur
Dit is minstens 12 m diep en so groot soos ʼn skoolsaal.
Man verdrink in Kliprivier
ʼn Man in sy 40’s het Vrydagoggend in die Kliprivier in Meyerton, Gauteng, verdrink.
Bewerings van seksuele aanranding by Pta-laerskool
“Beamptes van die departement het die skool reeds besoek.”
Baba met baie tande geopereer
Sewe ontwikkelde tande moes gedurende twee operasies uit die mond van ʼn een maand oue baba verwyder word.
[Video] Jou kampterrein is jou oefenterrein
Kamp is nie ’n verskoning om te laat slap lê nie! In hierdie week se episode van Tips & Trix wys Simoné en Francois hoe om jou lyf eksieperfeksie te hou en hoe om jou kampterrein jou oefenterrein te maak.
Jeugpastoor doen hom glo as meisie voor vir porno
ʼn 26-jarige jeugpastoor is in hegtenis geneem vir die besit van kinderpornografie en die versuim om kennis van die uitvoering van seksuele dade met kinders aan te meld.
Kankerbehandeling lyk al meer belowend
Moontlike nuwe kure vir sommige soorte kanker word nou gereeld geplaas, en trek baie aandag.
[Foto’s en video] Orkaan Irma: Florida begin ontruim
Die dodetal het teen Vrydagoggend reeds op 11 gestaan nadat orkaan Irma in die vroeë oggendure begin verwoesting saai het op die Turks en Caicos, eilande in die Karibiese See.