Twee Suid-Afrikaanse afrigters se spanne het mekaar goed opgekeil in hul kragmeting in die jongste ronde van die Japanse Topliga.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 September 2017
Man erken skuld 40 jaar ná kinders se moord
“Die idee dat ʼn vreemdeling met die twee klein dogtertjies sou laat vat het, was destyds byna onmoontlik om te glo. Mense was werklik geskok.”
Aussie-dilemma vir SA se Dave Wessels
Die gebore Suid-Afrikaner wat die uitgesette Western Force vanjaar in die Superrugbyreeks afgerig het, Dave Wessels, sit met ʼn dilemma.
Reserwebank bevraagteken OB se onafhanklikheid
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se regspan het gesê die beskuldigings teen die OB is ernstig van aard en word nie ligtelik gemaak nie.
EFF, Malema moet opdok, sê hof
“Die EFF en Malema het geweet hulle is in die moeilikheid en het geen regverdigbare verweer gehad oor waarom ons aansoek tersyde gestel moet word nie.”
Video lei tot man se inhegtenisneming
ʼn Vermeende geweldsmisdadiger is in hegtenis geneem nadat ʼn video van hom wat met pakke kontant spog wyd op sosiale media versprei is.
Gauteng-ontsnapping: Nóg ʼn verdagte vas
Nog een van die 20 verhoorafwagtende gevangenes wat op 22 Augustus op pad na die Johannesburg-Sentraal-gevangenis uit ʼn polisievangwa ontsnap het, is Dinsdag in hegtenis geneem.
Staatskaping-hofaansoek: Hof hoor Zuma ‘help homself’
“Hierdie is nie ʼn geval waar die president ʼn kommissie van ondersoek wil aanstel om ʼn treinongeluk te ondersoek waarby die president nie betrokke is nie. Hier word die president self betrek.”
ToekomsVenster: Sy koninkryk kom
Die opstanding van Jesus bevestig dat die koninkryk inderdaad in Christus Jesus vergestalt word.
[Foto’s en video] Bruid stap met oliebolruiker na kansel
Sommige bruide verkies om minder tradisioneel as ander te wees. In die meeste gevalle bly blomme egter ʼn integrale deel van ʼn trouseremonie en -onthaal. Dít is egter nié die geval vir ʼn Australiese bruid nie.
Modelbaas steeds nie gevonnis nie
Dawie de Villiers is reeds in Februarie skuldig bevind op aanklagte van onder meer verkragting, seksuele aanranding, bedrog en blootstelling van kinders aan pornografie.
Sprei jou vlerke met dié webwerf
ʼn Splinternuwe webwerf, die eerste van sy soort, onderneem om jou binnelandse reise nou heelwat te vergemaklik deur jou in staat te stel om die pryse van vlug- en buskaartjies na ʼn bepaalde eindbestemming met mekaar te vergelyk.
Henri se weergawe en bloedspatsels strook nie
Die kenner het verder getuig hy het bewyse gekry wat daarop dui dat die toneel opgestel is ná die moorde.
Dept ondersoek ‘verkragtings’ en lyfstraf-video
Die departement van onderwys in KwaZulu-Natal ondersoek saam met die polisie voorvalle van beweerde verkragtings en erge lyfstraf by twee hoërskole in die provinsie.
Man gevonnis vir moord op Human-egpaar
Die 27-jarige Tamsamqa Howard Sishuba is Dinsdag gevonnis vir die moorde op Tewie (72) en Eurika (62) Human wat in Junie verlede jaar in hul huis in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap wreed vermoor is.
‘Kannibaal’ sterf ná hy vrou glo vermoor
Die 23-jarige Oos-Kaapse man wat daarvan beskuldig is dat hy ʼn vrou van Mount Frere eers in dié dorp vermoor en toe van haar liggaam geëet het, is dood.
Babaverkragting in skooltaak: ‘Ons het leerders gewaarsku; wil hulle voorberei’
“Ons beveel ook aan dat ouers direk by die onderwysdepartement kapsie moet maak indien hulle ongelukkig is oor hierdie soort vrae.”
[Video] Vrou baklei terug teen rowers
Op die beeldmateriaal kan gesien word hoe ʼn tweede rower ʼn vuurwapen op die vrou rig en probeer om haar handsak van haar skouer af te gryp.
Is dit die reeks van die linkervleuels?
Die eerste weekronde van die SA Rugbyunie se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker laat ʼn mens onwillekeurig wonder of dit die reeks van die linkervleuels gaan word.
Goeie daad lei glo daartoe dat motor oor seun rol
Die pa van die sesjarige seuntjie wat Saterdag ernstige beserings opgedoen het toe ʼn motor agteruit oor hom geloop het, sê sy kind se poging om ʼn goeie daad te verrig het tot die traumatiese voorval gelei.