Die Suidwestelike Distrikte (SWD) en die Grens het Vrydag verras in die Curriebeker- Eerste Liga en die belangstelling in die reeks aangewakker.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 September 2017
Pumas looi WP, gooi Curriebekerreeks wawyd oop
Die Pumas het Vrydagaand die Curriebeker-puntelys deurmekaar gekrap in hulle wedstryd in die Mbombelastadion teen die Westelike Provinsie.
Sharks se skietgoed te veel vir gewillige Griekwas
Daar is net eenvoudig geen keer aan die Sharks nie. Hulle het Vrydagaand in Kimberley hulle agste opeenvolgende oorwinning behaal en is feitlik verseker van ʼn tuishalfeind.
Verskeie brandpunte helder Goue Beker op
Verskeie brandpunte sal Saterdag se botsings in die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker (GB) ophelder.
Toelaagbetalings is ʼn enorme taak, sê Bathabile Dlamini
Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Vrydag gesê die proses, om die betaling van welsynstoelae oor te neem kragtens die uitspraak in die konstitusionele hof, sal plaasvind, maar die proses sal geleidelik gebeur omdat daar tans geen geld of die nodige vaardighede is om dit te doen nie.
Vrou sterf tydens geldwa-rooftog in Rustenburg
ʼn Vrou is Vrydag doodgeskiet en gewapende rowers het met ʼn onbekende bedrag kontant gevlug tydens ʼn transitorooftog in Rustenburg, Noordwes.
68 persone van veerboot in Kaapstad gered
Altesaam 68 persone, insluitend vier bemanningslede, is Vrydagmiddag van ʼn Robbeneiland-veerboot in Kaapstad gered.
Kaapstad-hof sal sê oor Aussie-pedofiel se uitlewering
ʼn Australiër, wat skuldig bevind en tronkstraf opgelê is vir pedofilie in Kaapstad, probeer verhoed dat hy na sy land van oorsprong uitgelewer word, waar hy ook gesoek word in verband met soortgelyke oortredings.
Pro14: vir Kings en Cheetahs is skoen aan die ander voet
Vreemde velde en vreemde teenstand is nie maklik nie, soos die Cheetahs en die Southern Kings reeds eerstehands oorsee geleer het. Maar Saterdag is dié situasie aan die ander voet.
Verkragters gebruik Facebook om PE-slagoffers te teiken
Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap het Vrydag gesê hulle ondersoek agt sake van verkragting waar die aanvallers na bewering Facebook gebruik het om hul slagoffers te teiken.
ToekomsVenster: Jesus maak ‘n seun gesond
Jesus hoor, luister en gee om. Hy reageer deur te wys op sy onverdunde en ongekompromitteerde vermoë om hierdie wêreld op sy kop te keer. As Hy in radikale heerlikheid toetree tot die gebrokenheid van ons dag verander dinge.
KPMG-bestuurslede bedank oor Guptas
“Ek wil om verskoning vra aan die publiek, ons mense en kliënte.”
Aftrede: Moenie geld uitleen of borg teken vir familie en vriende
Daar is ʼn spreekwoord wat lui: “Leen geld aan ’n vriend, en kry dit terug, indien jy gelukkig is, by ’n vyand.”
Motoriste gaan dalk nóg meer opdok
Die AA het Vrydag gesê dit blyk dat Oktober se brandstofpryse verdere slegte nuus vir padgebruikers inhou.
Tumi-uitlatings: ‘Sweer moet skoongemaak word’
“JacarandaFM moet verskoning vra aan luisteraars wat aanstoot geneem het.”
Driejarige skok dood
Die seuntjie is doodgeskok terwyl hy saam met maats gespeel het.
Voorloper Griffons kan kwaai uitdaging verwag
Die verdedigende kampioen en huidige voorloper in die Curriebeker- Eerste Liga, die Griffons, kan Saterdag ʼn kwaai uitdaging verwag wanneer hy die tuisspan op die Bolandstadion in Wellington die stryd aansê.
Aardklop: ‘Is bloed dikker as water’, vra ‘Winterboom’
Die verhoogdrama Winterboom wat in Julie op die Vrystaat Kunstefees gedebuteer het, is volgende maand ook op die Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
Jong man swaar gestraf vir verkragting van 11-jarige
Die slagoffer het vir haar suster van die voorval vertel.
Boer op KZN-plaas vermoor
Die boer se liggaam is Vrydagoggend deur werkers gevind.