Saterdag se Goue Bekerrugby het twee opperste verrassings opgelewer en getoon dat vanjaar jaar se reeks wawyd oop is, en op ʼn spannende einde afstuur.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 September 2017
Dit lyk soos die Cheetahs van ouds, maar …
Vergeet daarvan dat Zebre nie ʼn gerekende span in die Pro14 is nie. Daar is heelwat talent en vaardigheid, soos hulle Saterdagaand in Bloemfontein teen die Cheetahs gewys het.
Maroela Media vereer die legendariese Koos Roets
Maroela Media het vanjaar by sy Buitebioskoop Koos Roets vereer vir die ongelooflike belangrike, diep en blywende spore wat hy in die Suid-Afrikaanse filmbedryf getrap het.
Leeus, Bulle sorg vir ʼn rugbyfees op Ellispark
In ʼn wipplankwedstryd waar die verloorder baie moeilik sou kon terugveg om die Curriebeker se halfeind te haal, is skitterende rugby Saterdag op Ellispark tussen die Goue Leeus en die Blou Bulle opgedis.
64-jarige man in Kaapstad vermoor
Steven Muller (64) is dood aangetref in sy huis in Brackenfell in Kaapstad nadat hy Vrydagaand aangeval is.
Man vas oor ontploffing op Londen-moltrein
Die polisie in Engeland het ʼn 18-jarige man Saterdag in Dover in hegtenis geneem in ʼn “beduidende ontwikkeling” in die soektog na die persone wat ʼn sprinstoftoestel Vrydag in ʼn moltrein laat ontplof het.
Leinster ruk na rustyd reg, druk vyf keer teen een
Hier en daar ʼn rapsie beter, in ander fasette weer nie so goed nie. Dit is seker ʼn redelike opsomming van die Kings se Pro14-vertoning Saterdagmiddag in die Baai teen Leinster
Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag
Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies, het die onttrekking van die SAID-verslag oor die werk wat die ouditeursfirma KPMG namens die Gupta-familie gedoen het, verwelkom.
Die Poemas bly maar ʼn span vir die eerste helfte
Voordat die Pumas nie die sakkie kan toeknoop nie, gaan hulle aanhou verloor.
21-jarige sterf in fratsongeluk op strand
‘n 21-jarige man is Saterdag in die vroeë oggendure dood tydens ‘n fratsongeluk op Suncoast-strand in Durban, KwaZulu-Natal.
17-jarige stuur glo dreigemente aan ministers
Fikile Mbalula, minister van polisie, het Vrydag gesê die polisie het ʼn 17-jarige meisie van Gugulethu uitgeken as die persoon wat dreigemente aan ANC-LP Makhosi Khoza en verskeie ander ministers gestuur het.
Makhosi Khoza skop teen ANC-tugstappe
ANC-LP Makhosi Khoza het gesê sy gaan nie Sondag haar dissiplinêre verhoor bywoon nie, nadat die hooggeregshof in Pietermaritzburg beslis het dat die party se provinsiale leierskap ongeldig is.
Rugbykampioenskap: dis om van te huil
Waarheen nou?
DBV en Identipet werk saam om troeteldiere en eienaars te herenig
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) werk saam met Identipet, ʼn mikroskyfie-maatskappy in Suid-Afrika, om eienaars te herenig met hul verlore troeteldiere.
Glebelands-huurmoordenaar gevonnis
ʼn Glebelands-huurmoordenaar is Vrydag in die Durbanse hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Ma in dieselfde huis as dogter vermoor
Die polisie in Limpopo is op soek na ʼn groep gewapende mans nadat die tweede vrou van dieselfde gesin Vrydagaand vermoor is.
Bekende rugbyhistorikus oorlede
Suid-Afrikaanse rugby het een van sy voorste historici en statistici verloor met die dood van Gideon (Giel) Nieman Vrydag in Pretoria.
Vrou sterf tydens bromponie-ongeluk
ʼn 35-jarige vrou is Vrydagaand in Protea Heights naby Brackenfell in Kaapstad dood toe sy van haar bromponie afgestamp is.
Brown se ultimatum aan Eskom
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, het Vrydag ʼn finale ultimatum aan Eskom gerig om teen Dinsdag duidelikheid te gee oor die kragvoorsiener se verhouding met Trillian, ʼn Gupta-maatskappy.
Sakeleiers verwelkom KPMG-bedankings
Besigheidsleierskap Suid-Afrika (BLSA) het die leierskapskommeling by die ouditeursfirma KPMG en die maatskappy se bereidwilligheid om beslissend op te tree ná omstredenheid oor oudits en verslae, verwelkom.