Hier is al die naweek se puntemakers in die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker, en die manne wat tot dusver die beste op die telbord gevaar het.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Oktober 2017
Bokbestuur se logika maak nie sin nie
Die Springbokkamp, en veral die bestuur se dinge, bly ʼn raaiselagtige warboel.
‘Geen ongerymdhede by opgraderings van De Lille se huis’
De Lille het in ʼn verklaring gesê sy het vanoggend met haar prokureurs gesels oor die “kwaadwillige en lasterlike opmerkings”.
Wes-Kaap ly R800 miljoen verliese oor voëlgriep
ʼn Uitbreking van voëlgriep in die Wes-Kaap beloop voorlopig tot produksieverliese van ongeveer R800 miljoen.
ANC-konferensiesaak van die hofrol geskrap
Die hooggeregshof in Oos-Londen het Maandag ʼn dringende aansoek wat die uitslag van die ANC se verkiesingskonferensie in die Oos-Kaap daag, van die hofrol geskrap.
Vermeende Kampsbaai-skieter in aanhouding
Jordan Fabe (25), wat na bewering verbind word met ʼn skietvoorval by Café Caprice in Kampsbaai in April 2017, het Maandag vlugtig in die Kaapstadse landdroshof verskyn.
Regter Farlam sal ingryp in Kaapstad-taxibedryf
Die afgetrede appèlhofregter Ian Farlam is deur die Wes-Kaapse regering aangestel om as tussenganger op te tree in die konflik tussen minibustaxibestuurders in die provinsie wat verlede maand tot geweld gelei het.
Ja, Allister, ja …
Praat, praat, praat … met die gewone weerspreking of twee daarby ingesluit.
Twee vas oor Harmony Gold-streeksbestuurder se moord
Daar is bewerings dat hy deur onwettige myners doodgeskiet is.
ToekomsVenster: My lewe op die altaar
Ek lê my lewe vir U op die altaar. Neem my lewe, Heer, en gebruik dit tot U eer.
Oscar-fliek: ‘Ons weet van niks’
“Hulle is geskok en ontsteld om te verneem van die berigte.”
Man dood na skietery by vulstasie
ʼn Man is dood en nog ʼn persoon beseer tydens ʼn rooftog by ʼn vulstasie in Randfontein, wes van Johannesburg.
Drie vas ná moord op adjunkhoof
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die voorval waarin ʼn adjunkhoof verlede week in sy kantoor doodgeskiet is.
Las Vegas-skietery dodelikste in VSA se geskiedenis
Die dodetal het intussen weer skerp gestyg terwyl die naam van die skieter ook bekend gemaak is.
Brandstofpryse styg weer
Die departement van energie het Maandag bekend gemaak met hoeveel die brandstofprys Woensdag styg.
[Video] Brendan Peyper groet sy Blikkies in roerende video
“Sy het net gehuil toe ek die foon optel. Sy het gesê sy weet nie hoe om dit vir my te sê nie, maar ek het gesê ek weet wat sy wil sê, ek kon dit voel.”
Boek: Al wat ek weet
“Daarom verloor Gabriel homself in die wêreld van ‘performance poetry’, waar jy jou woede in woorde kan omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin. In hierdie wonderwêreld van woorde leer hy om sy hand diep binne-in sy rugsak vol woorde te steek en die woorde soos gloeiende kole vir ’n gehoor te gooi.”
Sal krisis oor Katalane Spanje herorden?
Die Katalaanse referendum op 1 Oktober open die deur vir Spanje se grootste politieke krisis in dekades.
McBride weer in hof oor beweerde aanranding
“Ek erken dat ek een van my dogters vir wie ek baie lief is, vermaan het. Sy het ten tyde van die voorval reg agter my gesit in die kar, dit sou onmoontlik wees vir my om te bestuur, haar terselfdertyd ‘aan te rand’ en te ‘wurg’,” het McBride gesê.
Hier is die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse
Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is Saterdag in Kaapstad bekend gemaak.