Al manier wat hoogvatte in rugby uitgeskakel kan word, is “deur idiote soos [Damian] de Allende uit die spel te smyt”.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Oktober 2017
Sekuriteitswagte van geldmaatskappy in Bloem beroof
Volgens Makhele het die verdagtes van die toneel gevlug in ʼn Mercedes Benz met vervalste nommerplate.
Twee dood, 7 beseer in ongeluk in Wes-Kaap
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle een motor op sy dak aangetref en verskeie ander met ernstige skade.”
Goue Leeus skud WP ondanks jeug, haelstorm
Ondanks hul jeugdigheid, ʼn haelstorm en weerstoestande wat die besoekers tot voordeel kon strek, was die Goue Leeus Sondag op Ellispark een te veel vir die Westelike Provinsie.
Tienermeisie verdrink, man vermis by St. Lucia
ʼn Tienermeisie het verdrink en ’n man word vermis nadat hy vermoedelik ook verdrink het in twee afsonderlike gevalle by die St. Lucia-strand noord van Richardsbaai in KwaZulu-Natal.
Mooier as dié tertkorse sal jy nêrens kry
Wat kan nou lekkerder wees as ʼn perske- of aarbeitert met ʼn botterige, bros kors en ʼn skeppie room of roomys daarby?
Vervang Bangladesj maar met Sri Lanka
Ek wonder of ou Suid-Afrikaanse Krieketunie destyds die boete ontvang het wat jare gelede aan die aanvangskolwer Lawrence Seeff opgelê is.
SA wynpionier sterf
Spatz Sperling, pionier van die Suid-Afrikaanse wynindustrie en patriarg van die Delheim-wynlandgoed, is Sondagoggend in die ouderdom van 87 oorlede.
Rabada se dag, al beklink Proteas die reeks verspot-maklik
Suid-Afrika het toe Sondag, heelwat binne drie dae se krieket, die toetsreeks teen Bangladesj in Bloemfontein beklink toe hulle die tweede toets ook met ʼn beurt gewen het op ʼn dag wat vir Kagiso Rabada spesiaal was.
20 beseer toe bakkie omslaan
“Dit blyk dat die meeste van die beseerdes agterop die bakkie gesit het ten tyde van die voorval en toe van die bakkie afgeval het toe hy omslaan,” het Vermaak gesê.
Seun (2) wat byna in vuil swembad verdrink, sterk goed aan
Die susters in die hospitaal het gister vir Damon gesing vir sy verjaardag.
Twee mans dood in motor aangetref
“Die mans is met skietwonde aan hul bolywe aangetref.”
Orkaan Nate: Dodetal styg
Die Amerikaanse nasionale orkaansentrum (NHC) het intussen hul waarskuwing vir New Orleans na ʼn tropiese storm afgegradeer.
Onderwyseres (29) sterf 3 dae ná troue
Die troue is binne twee weke gereël. “Sy het so mooi gelyk. Ek het nie gedink sy sou so lank kon uithou nie, maar sy het die hele aand gedans en met almal gesels,” het Arnold vertel.
Ma rasend ná twee spoorloos verdwyn
“Al wat weg is, is ʼn Xbox en ʼn kamera van Toni, nie eens baie van hulle klere is weg nie. Tieners van vandag gaan nêrens sonder hulle selfone nie.”
Twee skokke wag op die Springbok-ondersteuners
Dis genoeg om jou in jou graanvlokkies te laat verstik.
Wallabies wen met bonuspunt; Bokke weer derde
Die Springbokke se bonuspunt in die amper-oorwinning oor die All Blacks was nie genoeg nie en Allister Coetzee se span het soos verlede jaar weer derde in die Rugbykampioenskap geëindig.
DA kry nuwe leier in Wes-Kaap
Hy het sedert Januarie vanjaar in dié posisie waargeneem nadat Patricia de Lille uit die posisie bedank het.
Gedagte vir die dag: Verskillende uitgangspunte
Moenie sondig as jy kwaad word nie. Moenie tot die aand toe kwaad bly, en die duiwel so ’n houvas gee nie. (Efesiërs 4:26-27)
Slae vir die voorloper; amper asyn vir Wynboere
Die voorloper in die Curriebeker- Eerste Liga het Saterdag slae gekry, en die Wynboere het amper asyn geproe.