Die Westelike Provinsie het twee van sy Springbokke ingesluit in die span wat Saterdag in Durban met die Sharks kragte in die Curriebekerreeks meet, en die tuisspan het slegs een verandering in sy opdrafspan aangebring.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Oktober 2017
Whiteley uit; Etzebeth lei Bokke op toer
Warren Whiteley is nie beskikbaar vir die Springbokke se jaareindtoer na Europa nie, en Eben Etzebeth sal die toerspan lei.
Kommentaar oor elektrisiteitsverhogings ingedien
Eskom het ’n aansoek ingedien vir ’n verhoging van bykans 20% in die 2018/2019-elektrisiteitstariewe vir direkte kliënte, en 27,5% vir munisipale kliënte.
SAUK-raadslede se waarnemende tydperk verleng
Ayanda Dlodlo, minister van kommunikasie, het Donderdag die aanstellings van drie waarnemende raadslede by die SAUK verleng totdat die vakante poste op ʼn permanente basis gevul is.
83 skoliere by skool gemolesteer
Die skoolhoof en haar bestuurspan van AB Xuma Primary School in Soweto is met onmiddellike effek afgedank.
Waarskuwing vir matrieks wat wil kul
Die raad vir gehalteversekering in onderwys, Umalusi, het Donderdag gesê drastiese stappe sal gedoen word teen enigiemand wat skuldig bevind word aan onreëlmatighede.
Lichtenburg-saak: ‘Seun tussen oë geskiet’
Jaco du Plooy beweer hy en sy werknemers was in groot gevaar terwyl die polisie sê die skietery het nie naby die betoging plaasgevind nie.
Weerdiens se radars het nie gewerk tydens erge storms
Net twee van die Suid-Afrikaanse Weerdiens se vyf radars het gewerk tydens die erge donderstorms vroeër die week.
Dokter vas wat glo tiener verkrag
ʼn 52-jarige mediese dokter het Donderdag in ʼn hof in Limpopo verskyn op ʼn aanklag van die verkragting van ʼn 17-jarige meisie.
ToekomsVenster: Die monster van rassisme
O, Vader van ons Here Jesus Christus, ons buig voor u troon van genade om U te vra om ons te help om die houvas van rassisme oor ons land te breek.
Cheetahs kies Pro14-span teen Goue Leeus
ʼn Week gelede het hulle naelskraap in die Pro14-reeks teen Glasgow Warriors verloor; Saterdag pak amper dieselfde span die Goue Leeus op Ellispark in ʼn sleutelstryd in die reeks om die Curriebeker.
Gesin vry ná jare in aanhouding
ʼn Man, sy vrou en hul drie kinders, wat in aanhouding gebore is, is ná jare uiteindelik vrygelaat.
Man in hof oor vliegkaartjie-‘slenter’
Sommige van die slagoffers se vliegkaartjies is ook gekanselleer voordat hulle die vlugte kon onderneem.
Man in hof oor miljoene rande kontant
Mohammed Ameen (38) het Donderdag in die hof verskyn nadat hy by die Kaapstadse Internasionale Lughawe in hegtenis geneem is met twee tasse vol buitelandse valuta ter waarde van miljoene rande.
Oukersdag-moord: Man erken skuld vir sy aandeel
Een van die ses beskuldigdes in die moord op Dion Dumas het in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuld erken vir sy aandeel aan die misdaad.
[Foto’s] Angelina neem voorbladfoto’s op Namibiese spogreservaat
Die foto’s is geneem op ʼn spogreservaat in Namibië wat deur Jolie se vriendin, ʼn kykNET-aanbieder, besit en bestuur word.
‘Aborsiedokter’ verskyn in hof
“Die beskuldigde is in hegtenis geneem terwyl hy glo nóg ʼn onwettige aborsie uitgevoer het.”
[Foto’s] Padtoets: Renault RS die ghoeroe
Wanneer mens self jou motors onderhou is die aanhoudende gejaag nie meer só lekker nie. Wag, ek jok. Dit is lekker, maar net te duur. Verbeel jou jy kan nou ʼn goedkoop kar koop wat vir jou instruksies gee oor hoe om die beste uit hom te kry op ʼn renbaan? Die Renault Clio RS 220 Trophy is net só ʼn motortjie.
Hof beslis Timol het nie selfmoord gepleeg nie
Regter Billy Mothle het sy uitspraak in ʼn volgepakte hof gelewer.
Goue Leeus trek hul Springbokke nader
Die Goue Leeus het vier van hul Springbokke summier nader getrek vir Saterdag se deurslaggewende Curriebekerbotsing teen die Vrystaatse Cheetahs op Ellispark.