Spelers uit Suid-Afrika het sewe drieë in die eerste ronde van Europa se twee voorste klubreeekse gedruk.
Lees meerAlles vir Maandag 16 Oktober 2017
Twee uit SA oes geil in Japanse Topliga
Twee spelers uit Suid-Afrika het pas onderskeidelik 17 en 16 punte in die Japanse Topliga op die telbord geplaas.
Só lyk brandstofprysverwagting vir November
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het Maandag sy verwagtings bekend gemaak vir brandstofpryse in November.
Noordwes ondersteun Dlamini-Zuma om die ANC te lei
Die ANC in Noordwes het aangedui Nkosazana Dlamini-Zuma is hul voorgestelde kandidaat om in Desember die party se leisels oor te neem.
Panayiotou-saak: Minnares wis niks van moord of oproepe
Chanelle Coutts, die moordbeskuldigde Christopher Panayiotou se minnares, het Maandag as ʼn getuie vir die verdediging in die Port Elizabeth-hooggeregshof verskyn.
Veiligheid opgeskerp voor KSUT weer oopmaak
Veiligheid is Maandag by die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) opgeskerp voor die kampus na verwagting Woensdag weer hul deure oopmaak ná weke lange gewelddadige betogings.
20 kinders deur bye aangeval
Altesaam 20 kinders, tussen twee en ses jaar oud, is Maandagmiddag behandel nadat ʼn swerm bye op hulle toegesak het.
Proewe dalk uitgedien, maar dit was die hoeksteen van Bokrugby
Rugbyproewe is jare lank al uit die mode, maar tog wonder jy of daar nie iets verlore gaan om spelers nie teen mekaar op te weeg nie wanneer hulle uit hul gemaksone en uit hul provinsialistiese spelpatrone gehaal word.
Vier maande oue baba vermoor
ʼn 26-jarige man verskyn Dinsdag in die Stilfontein-landdroshof in Noordwes in verband met die moord op sy vier maande oue baba.
ToekomsVenster: Die jeug is in opmars
Vader God, Ons roep na U vir ons jeug!
‘Verkragting’ by matriekafskeid: Wag glo op heterdaad betrap
Die 24-jarige veiligheidswag wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn hoërskoolmeisie van Pretoria tydens haar matriekafskeid verkrag het, is glo tydens die voorval op heterdaad betrap.
Ed Sheeran beseer in ongeluk
Die bekende sanger Ed Sheeran was in ʼn ongeluk in Londen betrokke.
Madeleine McCann se ouers slagoffers van ‘wrede slenter’
Die McCann-gesin se woordvoerder het gesê dié slenter “veroorsaak meer onnodige hartseer” vir die gesin.
Eskom staak kragonderbrekings by dié munisipaliteit
Phasiwe het gesê as die munisipaliteit nie by die ooreenkoms hou nie Eskom verplig sal wees om die onderbrekings weer sonder kennisgewing te implementeer.
‘Ons bly hoop en glo,’ sê baba Mienke se ouers
“Selfs net die kleinste bietjie twyfel kan nóú vir die duiwel ʼn houvas gee. Sodra jy twyfel kry die duiwel ʼn kans om leuens te saai en ons gee nie ʼn houvas vir die duiwel nie.”
Vermiste onderwyser dood aangetref
Cobus de Wet, die man wat sedert verlede week vermis was, se liggaam is dié naweek gevind.
Bylmoorde: Kenner erken verslag is hersien
ʼn Getuie vir die verdediging in die verhoor van die moordbeskuldigde Henri van Breda het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof onder kruisverhoor erken dat sy nooit vir ʼn forensiese laboratorium gewerk het nie.
Pa wat kinders beskerm sterf as held
“Ek het eers gedink hy is dalk net in die been gewond, hy het ʼn spierwit hemp aangehad en daar was nie eers bloed nie. Toe ek hom omdraai het die bloed uit sy hart gestroom.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Oktober 2017
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
SA se Woord van die jaar aangekondig
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) het Maandag, as deel van Internasionale Woordeboekdag, die Suid-Afrikaanse Woord van die jaar aangekondig.