Boek: Die Woord in kleur

 die-woord-in-kleur.jpgInkleurboeke vir elke ouderdom en smaak, gemeng met inspirasie wat elke dag sal ophelder. Dít is wat lesers kan verwag in Die Woord in kleur.

Hierdie inkleurboek bied:

  • 50 pragtige ontwerpe
  • Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met ’n spesiale boodskap afrond
  • Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan krabbel
  • Inspirerende aanhalings en Bybelverse
  • Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel

Die Woord in kleur bied lesers kernverse uit die Bybel in pragtige woordkuns.

Hierdie pragtige inkleurboek sal die Woord van God lewe gee soos nog nooit tevore nie.

Uitgewer: CUM-Uitgewers
Prys: R129,95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.