‘n Tydskrif vir die romantiese hart

romanzaliefde-voorblad[promosie-artikel]

Bederf jouself met RomanzaLiefde, ’n tydskrif vir die romantiese hart.

Elke uitgawe van RomanzaLiefde is gepak met stories deur jou geliefkoosde romanseskrywers soos Dina Botha, Madelie Human en Bernette Bergenthuin. Ontvlug na ’n plek waar liefde vir altyd en ewig is. Bederf jouself en kry jou RomanzaLiefde by deelnemende Checkers of CNA-winkels of direk by www.lapa.co.za teen ’n sakpasprys. Jy verdien dit!

Ook beskikbaar in die Romanza-familie: Romanzas, SuperRomanzas en Romanza-omnibusse. Maak ’n koppie koffie, skop jou skoene uit en geniet die Romanza-stories – ’n gratis vakansie op jou rusbank en netso lekker soos jou gunstelingsjokolade.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.