Gedig: Tafelgebed van ʼn alleenloper

Argieffoto (Foto: Pexels, Pixabay)

Lina Spies (Geb. 1939)

Ek leef alleen:
daarom knaag ek soms
soos ʼn grotbewoner
op ʼn been.

Nogtans vra ek op my ete, Heer,
u seën.

4 Kommentare

Panda ·

Met een stukkie vleis, aartappel en bietjie rys, groente en poeding verlang ek na jou lag in die stilte van die nag, maar ek moet erken my vleisie was lekker sag.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.