Afrikaanse uitdrukkings met diere, Vasti Geldenhuys en Helpende Hand se Ons Mense veldtog

Susan Lombaard bespreek Afrikaanse uitdrukkings wat met diere te doen het in vandag se weeklikse Taaltoffie gesprek. Foto: Argief.

Susan Lombaard bespreek Afrikaanse uitdrukkings wat met diere te doen het in vandag se weeklikse Taaltoffie gesprek. Foto: Argief.

Allegaartjie 162: Dinsdag 16 September 2014

In vandag se Allegaartjie praat Susan Lombaard oor Afrikaanse uitdrukkings wat met diere te doen het, ons kuier by die avonturier, Vasti Geldenhuys, en Danie Brink gesels oor Helpende Hand se Ons Mense veldtog.