Uitdrukking: iemand pluimstryk

Argieffoto (Foto: wikihow.com)

Argieffoto (Foto: wikihow.com)

Uitdrukking:
Iemand pluimstryk

Betekenis:
Iemand kruiperig vlei

Waar kom dit vandaan?
Eintlik beteken dit om alle veertjies (pluimpies) en pluisies op sy klere af te trek deur met die hand daaroor te stryk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.