Uitdrukking: kant en klaar

Argieffoto (Foto: 947051, Pixabay)

Argieffoto (Foto: 947051, Pixabay)

Uitdrukking:
kant en klaar

Betekenis:
Heeltemal gereed wees

Waar kom dit vandaan?
Kant in Nederlands hoort by die werkwoord kanten wat beteken om die (oorhangende) kante van iets af te sny om dit netjies te maak. As dit klaar was, was jy gereed om iets anders te doen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Arsène Lupin ·

Dankie Maroela – en hier het ek gedink as die soompie ‘n kantjie omgekry het, was als mooi Kant & Klaar!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.