Uitdrukking: ‘n Duisendpoot het iemand gebyt

Uitdrukking:
‘n Duisendpoot het iemand gebyt.

Betekenis:
Gesê van iemand wat aanhoudend lag.

Waar kom dit vandaan?
Die idee is dat iemand gelyktydig deur ‘n duisend pote gekielie word. Volgens die volksgeloof lag so persoon totdat hy sterf.