Uitdrukking: ʼn Snaakse entjie mens

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn Snaakse entjie mens

Betekenis:
ʼn Eienaardige mens

Waar kom dit vandaan?
Entjie is verkleinerend want dit verwys eintlik na ʼn klein (oorskiet)stukkie wat dan aan die mens gelyk gestel word.